TUIS

Hoërskool Merensky

Hoërskool Merensky is 'n dubbelmedium skool geleë in Tzaneen, Limpopo.
Op 30 Januarie 1936 open die deure van 'n skool wat oor die jare duisende leerlinge help vorm het.
Leerders word vandag die geleentheid gebied om hulself in 'n wye verskeidenheid leerareas te ontwikkel wat Algemeen Akademies, Agri-Wetenskappe, Tegnies en Musiek, Dans, Drama en Kuns insluit.

OPEDAG 11 Mei 2018

Die Merensky-storie

Aanlyn Publikasies

Skool Kommunikeerder

Merensky School Communicator