12 Merensky-ruiters by WMG-kwalifiseerder

Merensky-ruiters

FOTO:
Merensky-ruiters


Merensky-perderuiters het op Saterdag, 17 Maart, weer deelgeneem aan ‘n WMG (Western Mounted Games) kwalifiseerder buite Tzaneen.

Die ruiters het baie goed gevaar:

Hannes van der Merwe op Mekadesh Zahra
Skole-afdeling vlak 2:
2de, Big T
3de, Speed ball
3de, Speed barrels
3de, Algeheel

Savannah Sparrow op Joker
Skole-afdeling vlak 1:
2de, Speed ball
2de, Speed barrels
Ope-afdeling vlak 1:
2de, Speed ball
2de, Speed barrels

Annabelle Schwab op Arkab Khalisa
Skole-afdeling vlak 0:
3de, Figure 8 Flags
2de, Big T
4de, Algeheel

Dominique Bond op Beauty
Skole-afdeling vlak 0:
3de, Figure 8 Flags
2de, Speed ball
3de, Big T
3de, Speed barrels
3de, Algeheel

Jani van Zyl op Natal
Skole-afdeling vlak 0:
1ste, Figure 8 Flags
1ste, Speed ball
1ste, Big T
1ste, Speed barrels
1ste, Algeheel
Ope-afdeling vlak 0:
1ste, Figure 8 Flags
3de, Speed barrels
3de, Algeheel

Courtney Sparrow op Duba Duba Date
Skole-afdeling vlak 2:
2de, Figure 8 Flags
3de, Speed barrels

Annalene Roodt op Shameer
Skole-afdeling vlak 0:
5de, Algeheel

Salomé Lombard op Belmonty
Skole-afdeling vlak 2:
2de, Figure 8 Flags
2de, Poles 2
1ste, Speed Barrels
Ope-afdeling vlak 2:
2de, Figure 8 Flags
2de, Speed Barrels

Dylan Bond op Ginger
Skole-afdeling vlak 1:
3de, Big T
3de, Figure 8 Flags
3de, Poles 2
Hy vorder na vlak 2 in die ope afdeling

Genevieve van der Merwe op Doc Bughathi
Skole-afdeling vlak 3:
3de, Big T
2de, Figure 8 Flags
3de, Poles 2
2de, Speed ball
2de, Speed barrels
3de, Algeheel
Ope-afdeling vlak 3:
3de, Figure 8 Flags
2de, Speed Ball

Wandri Janse van Rensburg op Koedoe
Skole-afdeling vlak 1:
1ste, Big T
1ste, Poles 2
3de, Speed ball
1ste, Speed barrels
2de, Algeheel
Sy vorder na vlak 2 in die ope-afdeling:
2de, Big T

Dawie van Jaarsveld op Robyn
Skole-afdeling vlak 3:
1ste, Figure 8 Flags
1ste, Speed ball
2de, Big T
2de, Poles 2
3de, Speed barrels
2de, Algeheel
Ope-afdeling vlak 3:
1ste, Figure 8 Flags
1ste, Speed ball
3de, Big T
3de, Poles 2
2de, Algeheel