Agri-Merensky besoek ZZ2-boeredag

Voor: Michael Viljoen, Dyllan Hallat, Stephanie Potgieter, Crystal Kirstein en Adriaan Louwies. Agter: Anuska de Wet, Abbigail James, Amelia Kotze, Megan Kirstein, Michaela Elbrecht, Luandi Visagie, Megan Strydom, Charlize Krause en Dillon du Preez.

FOTO:
Voor: Michael Viljoen, Dyllan Hallat, Stephanie Potgieter, Crystal Kirstein en Adriaan Louwies.
Agter: Anuska de Wet, Abbigail James, Amelia Kotze, Megan Kirstein, Michaela Elbrecht, Luandi Visagie, Megan Strydom, Charlize Krause en Dillon du Preez.


Hoërskool Merensky se Agri-Merensky Klub het op Saterdag, 9 Junie, ‘n ZZ2 Pinzgauer Pinzyl-boeredag by Grootboom, naby Tzaneen, bygewoon. Hierdie leerlinge het eksterne kuddebestuur-opleiding ontvang, wat aspekte soos siektes en onthoringmetodes insluit.

Agri-Merensky wil ZZ2, en spesifiek mnre. Fanie Potgieter en Asser Mantsho, bedank vir die geleentheid.