Agri-Merensky brei uit

DIE KUILVOERSPAN Crystal Kirstein, AJ Bruwer, Dominique Blandin de Chalain, Jané Geyer, Joha du Toit, Juvan van der Merwe, Bercha Venter, Gerhardus Fourie, Hardus van Staden en Wiann Meades.

FOTO:
DIE KUILVOERSPAN
Crystal Kirstein, AJ Bruwer, Dominique Blandin de Chalain, Jané Geyer, Joha du Toit, Juvan van der Merwe, Bercha Venter, Gerhardus Fourie, Hardus van Staden en Wiann Meades.


Vroeg begin is half gewin. Daarom dat 10 Agri-Merensky-leerders op Donderdag, 15 Maart, ‘n verdere kuilvoerkursus by Limpopo Melkery deurloop het.

Alhoewel die ALFA Expo en jeugskou eers in September by die Afridome in Parys plaasvind, is Agri-Merensky reeds besig met intensiewe voorbereiding.

Die Plasies het groot waardering vir mnr. Joubert Fourie van Limpopo Melkery vir sy kundige raad en daad.