Agri-Merensky skoudiere brei uit

Agri-Merensky opleiding

Agri-Merensky se leerkragte het Vrydag en Saterdag, 1 en 2 Maart, opleiding ontvang by hul kollegas van Hoërskool Bekker in Magaliesburg.

Hoërskool Merensky se landbouspan gaan in 2019 skou met konyne, melkbokke, wolskape, vleisskape en vleisbeeste.