AKADEMIE

ADJUNKHOOF: AKADEMIE

Me. Magriet van der merwe
Me. Magriet van der Merwe

 

Plasies gryp erfenispen

Gepubliseer op
FOTO'S LINKS Voor: Nusrath Sheila Bhuiyan, Megan Kirstein, Rochelle Volschenk en Jeandré Weideman. Agter: Cailin Stones, Luané Marais, Ilanie de Bruyn, Juané Pretorius en Michelle Robertson. REGS Shilo van den Bergh, Mariska van Nikkelen Kuyper en Renate Botha. Twaalf Afrikaanse leerders van Hoërskool Merensky het die geleentheid aangegryp om in te skryf vir die FAK…
Kategorie(e): Akademie

Merensky vereer presteerders

Gepubliseer op
Hierdie jaar het Hoërskool Merensky se graad 12 en graad 8 tot 11 prysuitdelings weer seremonieel afgespeel in die Plasie-skoolsaal. Meer as 520 leerders is vereer vir hul akademiese-, sport- en kultuurprestasies in 2018. Op 12 Oktober, tydens die graad 12-kerkdiens en -prysuitdeling, het die omliggende laerskole se hoofleiers ‘n woord van bemoediging aan die…
Kategorie(e): Akademie

TPA continues to give

Gepubliseer op
PHOTO: Front: Lisa Maguire, Mrs. Karin Oosthuizen and Liza-Ri Snyman. Back: Jan-Carel van Niekerk, Luann Botha, Jenelle de Jonge, Kieran Albertus and Steph-Marie de Lange. After the donation of a wheelchair to Mrs Karin Oosthuzien on 7 September, the President’s Award learners of Merensky High School continued to collect funds for a major operation she…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Juan-Jacques 2nd in Limpopo

Gepubliseer op
Merensky High School is proud of Juan-Jacques Moller (grade 11) who tied for 2nd place in Limpopo in the Computer Applications Olympiad. This is a project of the Institute of IT Professionals South Africa, and hosted by the South African Computer Olympiad Trust. The Applications Olympiad is a challenge for those who take CAT or…
Kategorie(e): Akademie

Plasies omarm spelvrees

Gepubliseer op
FOTO: Anize Basson en Yasmine Joubert by die ATKV Spelathonfinaal. Uit die mond van Anize Basson, graad 11 As deelnemer aan die ATKV Spelathonfinaal 2018 kan ek my ondervinding in een woord opsom: STRESVOL.  Die Spelathonfinaal is hierdie jaar in Stellenbosch se HB Thom Teater gehou. In dié stylvolle teater was die tafel gedek vir…
Kategorie(e): Akademie

Agri-Merensky maak stem dik by ALFA Expo

Gepubliseer op
FOTO: DIE AGRI-MERENSKY SKOUSPAN Voor: Dominique Blandin de Chalain, Dylan Hallatt, Luandi Visagie, Nicky Smith, Ruben Erasmus en Mia Sounce. Agter: Me. Nadia Last, Stefan Corbett, Megan Kirstein, Megan Strydom, Arne Verster en mnr. Arno Last. ‘n Uitgesoekte groep van Agri-Merensky het vanaf 18 tot 20 September die jaarlikse ALFA Expo (of African Lifestock Trade…
Kategorie(e): Agri-Wetenskappe, Akademie

Tritech Nationals, for curious and creative minds…

Gepubliseer op
PHOTO: OVERALL WINNERS Michelle Robertson en Suandrie Corbett. Tim Minchin once said: “Science is simply the word we use to describe a method of organizing our curiosity.” On Friday 14 September, Merensky High School was the meeting place for curious and creative minds from all over Limpopo at the annual Tritech Nationals. The participants once…
Kategorie(e): Akademie, Tritech

Fun in the sun

Gepubliseer op
On Friday 14 September, 37 grade 10 and 11 Hospitality and Tourism students from Merensky High School undertook a trip to ATKV Klein Kariba near Bela-Bela, for a site visit. The resort warmly welcomed the Plasies, where they started their tour in the reception and reservations office. The laundry, banqueting and conference venues, as well…
Kategorie(e): Akademie

Erewag vir sekretaresses

Gepubliseer op
FOTO Nadia Hermann, Eileen Elbrecht, Charmaine Buys, Linda Badenhorst, Theresa Erasmus, Christelle Meyer, Liezel Hermann en Marlene Olivier. “Bly kalm en roep die sekretaresse”, weerklink inderdaad kort-kort in die Hoërskool Merensky-gange. Om dié rede het man en muis op Donderdag, 6 September, saamgestaan om hulde te bring aan die 8 super-sekretaresses van Plasieland. Vroegdag, met…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport

Merensky PA members donate wheelchair

Gepubliseer op
PHOTO SOME OF THE MERENSKY LEARNERS WORKING TOWARDS THEIR GOLD STATUS HANDING OVER THE WHEELCHAIR TO MRS BRITS Lisa MaGuire, Jenelle de Jonge, Jan-Carel van Niekerk, Ms Lindy Brits, Kieran Albertus, Luann Botha and Liza-Ri Snyman. The President’s Award Association at Merensky High School is excited about donating their first wheelchair on Friday, 7 September.…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Spring has sprung

Gepubliseer op
After a severe cold winter, spring was welcomed with open arms in the Tzaneen area. At Merensky High School, the executive committee went all out to set the stage during assembly. The Beehive formed the backdrop for a massive M, decorated with flowers. Wreaths, necklaces, face paint and a general air of jubilation welcomed the…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport

Agri-Merensky pronk by Letaba skou

Gepubliseer op
Die Letaba Skou het hierdie jaar weer vir baie opwinding gesorg - en Hoërskool Merensky was deel daarvan. Behalwe vir die jaarlikse Potjiekoskompetisie (aangebied deur Tzaneen Sakekamer) waar die Plasies “Beste aanbieding” met hul twee stalletjies gewen het, het Agri-Merensky ook op groot skaal, in drie kompetisies, hul stem dik gemaak. In die Nasionale Beeskarkaskompetisie…
Kategorie(e): Agri-Wetenskappe, Akademie, Sosiaal

Merensky se Superspelspan

Gepubliseer op
FOTO: Sheilah Bhuiyan, Anize Basson en Yasmine Joubert. Deur Anize Basson (graad 11) Op Maandag, 30 Julie, het tien woordslim Plasies aan die ATKV Spelathon se provinsiale ronde in Polokwane deelgeneem. Maleis-Portugesisme, suinigheidsmaatreël, artilleriekaserne en gimnasiummilieus was net ‘n paar van die rilwoorde wat die deelnemers moes baasraak vir hierdie kompetisie. In die graad 8…
Kategorie(e): Akademie

Tritech triomf vir Merensky

Gepubliseer op
Op Vrydag, 27 Julie, het 9 skole in die Tzaneen-omgewing aan die jaarlikse Tritech streekronde deelgeneem. Kundiges uit verskeie vakrigtings het die 52 projekte behoorlik onder die vergrootglas bekyk. Hoërskool Merensky spog met 15 goue, 7 silwer en 2 brons projektoekennings (wat altesaam 32 leerlinge insluit). Al hierdie projekte dring deur na die nasionale ronde…
Kategorie(e): Akademie, Tritech

Imcke skuur skouers met bekendes

Gepubliseer op
Imcke van Vuuren, ‘n graad 12-leerling van Hoërskool Merensky, is vroeër aangewys as wenner van Die Poort se prosa-afdeling met haar kortverhaal, Blou. Tydens ‘n glansgeleentheid het Imcke op 18 Julie by die Groenkloofkampus in Pretoria haar prys van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang van die voorsitter, Prof Irma Eloff. Sy het…
Kategorie(e): Akademie
1 2 3 12