2019 Matriekuitslae

Merensky is no. 1 in Tzaneen-kring en no. 7 in Limpopo!

Hoërskool Merensky behaal 'n slaagsyfer van 97.7%.

Juan-Jacques Moller is die beste RTT (CAT)-kandidaat in Limpopo!

Ons is trots op ons leerders wat hulle deel gedoen het en die vrugte van hulle harde werk gepluk het.

TOP MERENSKY-KANDIDATE

7 onderskeidings: Juan-Jacques Moller & Jenelle de Jonge.
6 onderskeidings: Janco Blignaut & Ruette Schoeman.
5 onderskeidings: Anize Basson, Stefan Corbett, Aasiya Patel, Liza-Ri Snyman &
Jan-Carel van Niekerk.
4 onderskeidings: Modidimole Boke, Lisa Maguire, Bianca Moller, Zenesia Nukeri & Kesia Pohl.
3 onderskeidings: Kayla Armstrong, Shihluke Banyini, Steph-Mari de Lange, Eduan Naudé, Mubin Patel, Shibu Ramango, Lourika Schutte, Juan-Jacques Smalle &
Lin-Mari Theron.

ANALISE VAN RESULTATE

Slaagsyfer: 97.7%
Totale onderskeidings: 189
(Gemiddeld van 1.1 onderskeidings per kandidaat.)
Aantal Baccalaureus kandidate: 135 (81%) - 'n 4.8% verbetering op 2018.
Aantal Diploma kandidate: 25 (15%) - 'n 2.9% verbetering op 2018. 
Aantal Hoër Sertifikaat kandidate: 7 (4%) - 'n 2% verbetering op 2018.

96% matrikulante kwalifiseer om by hoëronderwysinstellings te gaan studeer!

2019 Matriekuitslae