2022 Matriekuitslae

Merensky het 'n 99% slaagsyfer!

Dit was 'n tuimeltrein van gebeure in die jaar 2022. Daar is nie meer inperkings of aandklokreëls nie, gesondheidsbeperkings is opgehef, kulturele en sportaktiwiteite is hervat, en skoliere gaan weer voldag skool toe. Almal wou in dié een jaar als indruk wat hulle tydens die twee vorige jare verloor het. Dit was ‘n jaar van uitsonderlike prestasies op alle gebiede. Sport het die beste in jare gevaar met puik prestasies wat gelewer is.

Our matrics of 2022 also did their part and achieved a pass rate of 99% (222 distinctions) with the help of our teachers and the support of their parents. Class of 2022, congratulations on your results!

TOP MERENSKY-KANDIDATE

7 onderskeidings: Ilanie de Bruyn, Luané Maré, Kim Mohale, Nyasha Patel.
6 onderskeidings: Ndzalama Khosa, Chantell Meyer.
5 onderskeidings: Janke Joubert, Vutomi Ngomana, Johan van den Heever, Gontse Rabothata.
4 onderskeidings: Sanel Botha, Carl Dohse, Joné du Toit, Morongwa Mahasha, Thato Matlou, Lethabo Pheeha, Michelle Robertson, Kean van Tonder.
3 onderskeidings: Nusrath Bhuiyan, Desiré de Jager, Muhammed Gani, Chané Haasbroek, Jason Kahissay, Megan Kirstein, Boitumelo Mlondobozi, Hlulani Ngobeni, Devkumar Patel, Juané Pretorius, Tyla-Reese Pretorius, Suzaan Schutte, Daniel Spies, Rochelle Volschenk.

ANALISE VAN RESULTATE

Slaagsyfer: 99%
Hoeveelheid kandidate ingeskryf: 195
Aantal Baccalaureus kandidate: 163
Aantal Diploma kandidate: 28
Aantal Hoër Sertifikaat kandidate: 2

98% matrikulante kwalifiseer om by hoëronderwysinstellings te gaan studeer!