Akademiese Presteerders

2018 Tweede Kwartaal

Die nuwe Akademiese Presteerders (in plaas van "Top 10") -tradisie is voortgesit by Hoërskool Merensky.

Dié toegewyde mid-jaar presteerders is tydens saalopening op Maandag, 23 Julie, aangekondig.

Die graad 12's het die standaard hoog gestel met 'n graadgemiddeld van 62,45%. 13 Leerders het 'n totaal van 80% plus, 31 'n gemiddeld van 70% plus en 51 'n gemiddeld van 60% plus behaal.

Die graad 11-groep het 'n graadgemiddeld van 59,82% behaal. 9 Leerders het 'n totaal van 80% plus, 28 'n gemiddeld van 70% plus en 47 'n gemiddeld van 60% plus behaal.

Die graadgemiddeld vir graad 10 was 59.37% met 10 leerders wat 'n totaal van 80% plus, 24 'n totaal van 70% plus en 56 'n gemiddeld van 60% plus behaal het.

In die junior geledere het die graad 9-groep 'n gemiddeld van 66,21%. 15 Leerders het 'n gemiddeld van 85% plus, 21 'n gemiddeld van 80% plus en 47 'n gemiddeld van 70% plus behaal.

Die skiewies het goed begin met 'n graadgemiddeld van 65,15%. 14 Leerders het 'n gemiddeld van 85% plus, 20 'n gemiddeld van 80% plus en 'n allemintige 59 'n gemiddeld van 70% plus behaal.

GRAAD 12

80% PLUS (IN GEEN SPESIFIEKE ORDE NIE)
Voor: Anya Glazer, Monique Zhanda, Anri McLean, Carmi Venter, Chanel Dohse en Liné Fourie.
Agter: Donné Osthuizen, Jason Mellett en Heinke Lubbe.
Afwesig: Jordin Young.

Graad 12 Akademiese Presteerders, Kwartaal 2 2018

Graad 11 Akademiese Presteerders, Kwartaal 2 2018

GRAAD 11

80% PLUS (IN GEEN SPESIFIEKE ORDE NIE)
Voor: Anize Basson, Jenelle de Jonge, Liza-Ri Snyman en Aasiya Patel.
Agter: Juan-Jacques Moller, Stefan Corbett en Jan-Carel van Niekerk.
Afwesig: Madidimalo Boke en Janco Blignaut.

GRAAD 10

80% PLUS (IN GEEN SPESIFIEKE ORDE NIE)
Voor: Bianca Prinsloo, Dominique Blandin De Chalain, Khushi Mistry, Nichola Glazer en Michaela Stanley.
Agter: Bonga Mathebula, Suandrie Corbett, Iszabella le Roux en Jamie Robertson.
Afwesig: Trinity Masiakwala.

Graad 10 Akademiese Presteerders, Kwartaal 2 2018

Graad 9 Akademiese Presteerders, Kwartaal 2 2018

GRAAD 9

85% PLUS (IN GEEN SPESIFIEKE ORDE NIE)
Voor: Rizwana Feerawala, Janke Basson, Katelyn Kurten, Kishankumar Patel, Zuveriyah Liliwala, Khanyisile Nkuna en Karen Basson.
Agter: Palesa Shiluvane, Nikita van Veenhuyzen, Ariane Marais, Emma Dalrymple-Hay, Mariesa Schutte, Lizané van Schalkwyk en Suné Hermann.
Afwesig: Charlize Krause.

GRAAD 8

85% PLUS (IN GEEN SPESIFIEKE ORDE NIE)
Voor: Amelia Booth, Nyasha Patel, Lesedi Leseilane, Carl Dohse, Ilanie de Bruyn, Janke Joubert, Chantell Meyer en Desire de Jager.
Agter: Kean van Tonder, Luané Maré, Talha Bham, Muhammed Gani, Michelle Robertson en Johan van den Heever.

Graad 8 Akademiese Presteerders, Kwartaal 2 2018