AKADEMIE

ADJUNKHOOF: AKADEMIE

Me. Magriet van der merwe
Me. Magriet van der Merwe

 

Plasie opedag breek rekords

Gepubliseer op
‘n Rekordgetal voornemende Plasies en belangstellende ouers het op Vrydag, 10 Junie 2016, ‘n unieke opedag by Hoërskool Merensky bygewoon. Die tema van ‘n 80-jaar partytjie het gesorg vir ‘n vrolike, uitbundige atmosfeer. Perderuiters het gaste op die pawiljoen in Plasiestyl verwelkom, waarna man en muis die skoolsaal om feestelike partytjietafels volgepak het. ‘n Dinamiese…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Plasie teachers rewarded

Gepubliseer op
31 Grade 12 teachers of Merensky High School were recently rewarded for outstanding teaching and classroom practice in 2015. Mr Felix Nomvela (Department of Education, Tzaneen Circuit Manager) honoured the Plasie teachers with certificates and thanked them for their excellent work. 7 Teachers were awarded for a subject average in the top 1% of Limpopo:…
Kategorie(e): Akademie

Plasie teachers climb the ladder

Gepubliseer op
Plasieland is excited about the internal promotion of Mrs Magriet van der Merwe and Mrs Wendy Dreyer. Mrs Van der Merwe was appointed deputy principal. She has been part of Merensky for 10 years and served as Head of Department of Economic and Management Sciences at Merensky for the past 3 years. Mrs Dreyer was…
Kategorie(e): Akademie

Merensky-navorsers aan die werk

Gepubliseer op
Die skoolrondte van die nasionale Tritech-kompetisie het op Donderdag, 19 Mei 2016 by Hoërskool Merensky plaasgevind. ‘n Rekordgetal van 90 projekte is aan beoordelaars voorgelê.Die beste 49 is gekies om Plasieland te verteenwoordig op die streeksrondte wat op 22 Julie 2016 sal plaasvind. Uiters interessante temas is ondersoek. Teensuurmiddels, slaapfunksies en groeistimulering by Makadamia-saailinge is…
Kategorie(e): Akademie, Tritech

Merensky-stappers verower Fanie Botha

Gepubliseer op
Vrydagoggend, 29 April, het 6 dogters, wat deel vorm van die goue Presidentstoekenningsprogram, die Fanie Botha-staproete in Sabie aangepak. Merensky personeel, mee. Ada Venter, Yolandé Rautenbach en mnr. Seph Oosthuizen het die stappers vergesel. Die roete, oor ongeveer 55km moes binne vier dae voltooi word. Dag een het by die Ceylon Hut begin. Die weer…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Agri-Merensky spog met Jeugskou

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het op Saterdag 7 Mei hul tweede jaarlikse, unieke Plasie-Jeugskou aangebied. Leerders wat aan die Agri-Merenskyklub behoort, kon in die vleisbok- of vleisbees afdeling kompeteer. Laerskoolleerders is ook uitgenooi om in die junior afdeling deel te neem. Aspirant-skoumeesters, Keagan Meyer en William Coleman, het die geleentheid benut om in die junior vleisbok afdeling…
Kategorie(e): Akademie

Plasie Geeks go all out

Gepubliseer op
A record number of Merensky learners signed up for this year’s popular national Talent Search Olympiad. This project is initiated by the IT Professionals South Africa and sponsored by Standard bank and tests the logical though processes of learners. In total the Plasies obtained 20 gold medals, 34 silver medals and 16 bronze medals. PHOTOS…
Kategorie(e): Akademie

2015 Matrics adds to distinction basket

Gepubliseer op
After the 2015 matric results have been remarked, an impressive number of subject distinctions were added to Merensky High School’s academic achievement. The following learners contributed to an already excellent report: Dumela Usiba, Xitsonga (80%) and Geography (80%) Loamé van Zyl, Afrikaans Huistaal (80%) Marilene Basson, English First Additional Language (83%) Hesmari de Beer, English…
Kategorie(e): Akademie

Die POORT-skryfkompetisie 2016

Gepubliseer op
Die POORT-Skryfkompetisie is ‘n landswye kompetisie (ook in Namibië) en vind al vanaf 1971 plaas. Hierdie kompetisie gaan jaarliks van krag tot krag. Dit is ‘n projek van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en het ten doel om skeppende skryftalent in Afrikaans onder hoërskoolleerdes te ontdek, aan te moedig en sodanige kreatiwiteit uiteindelik…
Kategorie(e): Akademie

Plasies ontvang Presidentstoekennings

Gepubliseer op
FOTO'S Foto 1 - Brons toekennings Voor: Tahiyya Moosa, Ryan Jacson, Jhillika Kesa, Lize Crafford, Chantelle Mashingwani, Monique Zhanda, Jordin Young en Laryn Prins. Agter: Bianca Spies, Wian de Klerk, Marlu McLean, Eljana Fleischman, Klarissa Nel, Angie Nel, Melinda Nzadi, Cameron Buys, Jade Barnatt en Michaela Viljoen. Foto 2 - Silwer toekennings Michelle Stevens en…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Plasies kan somme maak

Gepubliseer op
Die eerste rondte van die Suid Afrikaanse Wiskunde Olimpiade is op 9 Maart 2016 deur 5 junior en 11 senior leerders van Hoërskool Merensky geskryf. Die volgende Plasies dring deur na die 2de rondte wat plaasvind op 11 Mei 2016: Bianca Prinsloo (graad 8), Stefan Corbett (graad 9), Rose Khosa (graad 9), Xander Botha (graad…
Kategorie(e): Akademie

Plasies by Malumadag

Gepubliseer op
ASPIRANT BOERE: AJ Fourie, Donovan van Tonder, Joshua Labuschagné, Herman Grové, Angus Dalrymple-Hay en Eugene Pieterse het as assistente tydens die jaarlikse Malumadag op 9 en 10 Maart by Hoërskool Merensky opgetree.
Kategorie(e): Akademie

Merensky-leiers aangewys

Gepubliseer op
Die graad 9 tot 12 Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) van Hoërskool Merensky vir 2016 is aangewys. Hierdie leiers het ‘n groot verantwoordelikheid om op grondvlak leerders se belange te behartig by die uitvoerende raad (UK) en bestuur van die skool. Hulle het op 4 Februarie ‘n interne opleidingsessie by die skool bygewoon. Twee leiers word per…
Kategorie(e): Akademie

Voetslaners trotseer eendeweer

Gepubliseer op
FOTO Vlnr: Reinhardt Erasmus, Pieter van der Merwe, Armand Cronjé, Dirk Albertyn, Jenelle de Jonge, Crystal Kristein, Rifqah Moosa, Lize Mostert, Jan-Carel van Niekerk, Juan-Jacques Moller en Gideon Engelbrecht. Hoërskool Merensky se 11 brons President’s Award kandidate het Vrydagmiddag, 26 Februarie met hul staptog van 25 km begin. Wat gelyk het na ‘n heerlike sonskynnaweek…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Merensky prysuitdeling vereer harde werk

Gepubliseer op
Op Donderdag, 25 Februarie het Hoërskool Merensky sy leerders vereer vir akademie, atletiek- en krieketprestasies by die jaarlikse herfsprysuitdeling. Die akademie- en krieketprestasies is einde 2015 behaal. Die atletiekprestasies spruit voort uit die pas afgehandelde seisoen. Die gasspreker by dié besondere geleentheid was oud-Plasie, Celesté van Staden. ‘n Verskeidenheid items deur talentvolle leerders het glans aan…
Kategorie(e): Akademie