AKADEMIE

ADJUNKHOOF: AKADEMIE

Me. Magriet van der merwe
Me. Magriet van der Merwe

 

Spesiale vaarwel aan Merensky-matrieks

Gepubliseer op
Op 22 Oktober is Plasieland se graad 12-leerlinge geseën met ‘n laaste spesiale kerkdiens en prysuitdelingseremonie. Die graad R-maats van die SAVF Kleuterskool het hulle ondersteuning getoon deur ‘n voorsmakie van ‘n Springbokwedstryd in konsertvorm op te voer. Die graad 1-leerlinge van Laerskool Tzaneen het ook ‘n paar wyse woorde tot die matrieks gerig, en…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie

Plasie-uitblinkers word beloon

Gepubliseer op
Verdienstelike graad 8- tot 11-leerlinge van Hoërskool Merensky het op 22 Oktober bankvas gesit tydens die finale jaarlikse prysuitdeling. Ds. Edmund de Beer van die Gereformeerde Kerk Laeveld het die verrigtinge gepas geopen. Dr. Johann Fourie van die Dinamus gemeente in Tzaneen was ‘n besielende hoofspreker. Items is gelewer deur Mynhardt Bouwer en Christelize Elbrecht,…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie

Merensky High School welcomes Mr Johannes Seerane as a new teacher

Gepubliseer op
This Plasie old boy matriculated in 2006. After studying at the North West University, he played rugby for the Border Bulldogs as well as the Leopards. He miraculously survived a bad motor vehicle accident in 2013. Thereafter he decided to focus on teaching, as working with children takes top priority.
Kategorie(e): Akademie

Plasie teacher rewarded

Gepubliseer op
Mrs Martha Leeuwner, responsible for teaching Computer Applications Technology at Merensky High School, recently received recognition for courses completed at CTU Training Solutions in Polokwane. She successfully completed the SETA accredited prescribed modules in “End User Computing” with the following modules: Introduction to computer and typing skills and Microsoft Word, Excel, Powerpoint and Outlook, basic…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie

Drie in ‘n ry vir Wordworx

Gepubliseer op
FOTO: Laryn Prins, Janke Jansen van Vuren, Sharmin Labuschagne en Michaela Viljoen.   Die gesogte woordkunsklub by Hoërskool Merensky, getiteld “Wordworx”, doen dit weer met ‘n puik publikasie. Top bydraes van klublede, wat ‘n goeie oorsig oor die jaar se aktiwiteite bied, verskyn hierin. Die klub vergader een maal per kwartaal, waar skrywers pen-in-die-hand hul…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Wordworx

Mini Einsteins prove science rules at Plasieland

Gepubliseer op
[fusion_text]Tritech, the national science and technology fair was once again presented at Merensky High School on 18 and 19 September. Two hundred and three learners from grade 7 to grade 12, competed with a total of hundred and sixty projects. Tzaneen pupils had the opportunity to match their entries with the best from the different…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie

Plasies presteer by FAK Afrikaans Skole-Ekspo

Gepubliseer op
FOTO: Vlnr: Laryn Prins, Eljana Fleischmann, Bianca Spies, Marlu McLean en Klarissa Nel. Afwesig: Monique de Lange. Merensky-leerlinge het vir die negende jaar weer met welslae aan die Afrikaans Skole-Ekspo, aangebied deur die FAK, deelgeneem. In die kategorie Opstel het Bianca Spies in graad 11 met haar opstel, Bou jou Legkaart, goud behaal met 82%.…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie

Plasies spel pad oop na landwye finaal

Gepubliseer op
[fusion_text]Dinsdag 1 September het vir groot opwinding gesorg toe die uithaler Afrikaans huistaal-spellers van Hoërskool Merensky en Hoërskool Pietersburg in Merensky se Teatro teen mekaar testaan gekom het vir die Limpopo uitdunne van die landwye ATKV Spelathon. Die graad 9-span van Merensky, Letilda Pohl en Francois Nöthnagel, het onderskeidelik die eerste- en tweede plekke ingeneem…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie
1 9 10 11