AKADEMIE

ADJUNKHOOF: AKADEMIE

Me. Magriet van der merwe
Me. Magriet van der Merwe

 

Jeugskouspan besoek Bekker

Gepubliseer op
15 Lede van Hoërskool Merensky se Jeugskouspan het op 19 Mei aan die Gauteng Jeugskou se interprovinsiale kompetisie by Hoërskool Bekker deelgeneem. Die klasse waarin deelgeneem is is senior- en junior vleisbeeste, senior- en junior boerbokke en senior konyne. Nicky Smith (graad 11) was die ster van die dag en het die eersteplek ingeneem in…
Kategorie(e): Agri-Wetenskappe, Akademie

Nóg oud-Plasies vang graad

Gepubliseer op
Chantey Kleinhans, klas van 2014 en tans ‘n student by NWU, is tans besig met Baccalaureus Legum (LLB) nadat sy haar Baccalaureus Commercii in Regte (Bcomm Regte) op 16 Maart hierdie jaar verwerf het. Tydgenoot, Rico Pretorius, het in 2017 by TUKS sy BSc Real Estate graad ontvang. [ngg_images source="galleries" container_ids="63" display_type="photocrati-nextgen_basic_thumbnails" override_thumbnail_settings="1" thumbnail_width="240" thumbnail_height="160"…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers

Plasies besoek Nampo 2018

Gepubliseer op
FOTO: DIE AGRI-MERENSKY NAMPO-GROEP Mnr. Louis Fourie, Paddy Loam, Revan Beukes, Juvan van der Merwe, Ariel Oosthuizen, Nakishka Jansen van Vuuren, Shani Rosslee, Jané Geyer, Jodi Spaumer, Joha du Toit, Annaline Roodt, Yoané Wentzel, Charnay Smit, Johan Coetzee, Janette Pretorius, Samantha Ikel, Dillon du Preez, Danika Skinner, Celize Steenekamp, Armand Wiers, Carika Joubert, Hannes Schreuder,…
Kategorie(e): Agri-Wetenskappe, Akademie

Former Plasies achieve degrees

Gepubliseer op
It was brought to Merensky High School’s attention that the class of 2013 is making waves on the academic front. Former head boy, Stiaan Gubitz, is busy with his second honours degree in Management Accounting (CIMA), after obtaining a degree as well as his first honours in Financial Accounting. Pierre Swanepoel achieved his Bcom degree…
Kategorie(e): Akademie, Leiers

Plasies is praatparaat

Gepubliseer op
FOTO: Jamie Robertson en Suandrie Corbett. Op Donderdag, 10 Mei 2018 het drie debatspanne van Hoërskool Merensky na Mookgophong gereis om by Hoërskool Hans Strijdom deel te neem aan die ATKV-debatkompetisie vir hoërskoolleerders. Die onderwerp, Suikerbelasting is tot voordeel van die Suid-Afrikaanse gemeenskap, is sinvol beredeneer deur die twee juniorspanne. Span een was Michelle Robertson,…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur

10 uit 10 vir Merensky-opedag

Gepubliseer op
Op Vrydag, 11 Mei, het Hoërskool Merensky dinge bietjie anders gedoen… Tradisioneel word graad 7’s met ‘n “roadshow” na die jaarlikse opedag uitgenooi en met busse aangery om die hoërskool-ervaring in skooltyd te beleef. Soos verwag kan word, het die Plasies weereens die voortou geneem en ‘n opedag aangebied met ‘n verskil. Laerskoolleerders in Merensky…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Nuus, Sosiaal, Sport

Former Plasie aims for Miss SA

Gepubliseer op
Amongst the 2018 aspiring Top 12 Miss South Africa finalists is a name that makes Merensky High School proud. It can be said that Akile Khoza, class of 2012, started her claim to fame when she was crowned 1st Princess during the 2011 Mr and Miss Merensky pageant. She was also known as a keen…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Nuus, Sosiaal, Sport

Plasies skud blik vir DBV

Gepubliseer op
FOTO: Hilda Cole (Letaba DBV), Ockert Schoeman, Johan van den Heever, Matthew van der Merwe, Tracey van den Dool (Letaba DBV), Antoinette Briedenhann (Letaba DBV) en Desiré de Jager. Op Saterdag, 28 April, het vier Presidentstoekenning-leerders van Hoërskool Merensky, ten bate van die Letaba Dierebeskermingsvereniging (DBV), blik geskud by die Lifestyle Winkelsentrum. Hierdie uitreik is…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Graad 8-leiers aangewys

Gepubliseer op
FOTO: DIE GRAAD 8-VLR Voor: Johan van den Heever (graad 8A), Basani Shikwambana (graad 8B), Michelle Robertson (graad 8C), Amelia Booth (graad 8D), Tarien van Staden (graad 8E), Zayana Moosa (graad 8F) en Dezi de Jager (graad 8G). Agter: Senator Mahubela (graad 8B), Franco Pretorius (graad 8C), Talha Bham (graad 8D), André van der Walt…
Kategorie(e): Akademie, Leiers

Akademiese presteerders vereer

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het gedurende ‘n saalopening op Maandag, 23 April, kwartaal 1 se akademiese presteerders vereer. Die Plasie-bestuurspan het, na vele beraadslaging, besluit om die tradisionele akademiese Top 10 te vervang met ‘n nuwe, meer inklusiewe, sisteem wat meer leerders aanmoedig om te presteer. Die doel is om leerders aan te moedig om vir hulself…
Kategorie(e): Akademie

Merensky Jeugskou 2018

Gepubliseer op
FOTO: WD Last, Lazenke joubert, Marioné Jacobs en Tommy Strydom (junior-junior deelnemers) met Francois Blandin de Chalain. Op Saterdag, 21 April, het 51 Plasie-skoumanne aan die jaarlikse Merensky Jeugskou deelgeneem. Hierdie was die grootste skou en deelname tot op hede, met 41 deelnemers by die beeste en 10 by die bokke. Die skoumanne en –dames…
Kategorie(e): Agri-Wetenskappe, Akademie

Hierdie Plasie kán skryf

Gepubliseer op
FOTO: Imcke van Vuuren. Imcke van Vuuren (graad 12) van Hoërskool Merensky is pas aangewys as nasionale wenner in die prosa-afdeling van die POORT-Skryfkompetisie vir hoërskoolleerders in Suid-Afrika en Namibië, met haar skryfstuk: Blou. Die POORT-Skryfkompetisie is ‘n projek van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, wat ten doel het om skeppende skryftalent in…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur

Numbers make sense to these Plasies

Gepubliseer op
PHOTO: THE SENIOR GROUP Front: Bianca Prinsloo, Suandri Corbett, Anya Glazer, Simran Brahmbhatt and Nkateko Shikati. Back: Stefan Corbett, Jason Mellett and Piet Maake. Absent: Carmi Venter and Xander Botha. Several learners from Merensky High School recently participated in the first round of the South African Mathematics Olympiad, presented by Liberty. 17 Learners achieved good marks…
Kategorie(e): Akademie

Agri-Merensky brei uit

Gepubliseer op
FOTO: DIE KUILVOERSPAN Crystal Kirstein, AJ Bruwer, Dominique Blandin de Chalain, Jané Geyer, Joha du Toit, Juvan van der Merwe, Bercha Venter, Gerhardus Fourie, Hardus van Staden en Wiann Meades. Vroeg begin is half gewin. Daarom dat 10 Agri-Merensky-leerders op Donderdag, 15 Maart, ‘n verdere kuilvoerkursus by Limpopo Melkery deurloop het. Alhoewel die ALFA Expo…
Kategorie(e): Agri-Wetenskappe, Akademie

Agri-Merensky in opleiding

Gepubliseer op
FOTO: Die 2018 Agri-skouspan. 25 Agri-Merensky klublede het Vrydagaand, 2 Maart, in tente langs die beeskraal oornag, om ligdag gereed te wees vir skouspanopleiding op Saterdag, 3 Maart. ‘n Totaal van 49 klublede is touwys gemaak in die voorbereiding van skoubeeste deur mnre. Willy Stevens en Pieter Gerber, terwyl mnr. Pieter de Lange die voorbereiding…
Kategorie(e): Agri-Wetenskappe, Akademie