AKADEMIE

ADJUNKHOOF: AKADEMIE

Me. Magriet van der merwe
Me. Magriet van der Merwe

 

Werkswinkel vir Plasie-redenaars

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Keynan Fox, Stephanie Potgieter en Palesa Shiluvane. Middel: Dezi de Jager, Chantelle Meyer, Johan van den Heever en Mariesa Schutte. Agter: Ruben Potgieter, Sue-Ann du Preez, Sydney Whitcomb, Jacqueline Cronjé, Marcel Arlow en Andrea van Jaarsveld. Selfs die mees gesoute redenaar kry ‘n padda in die keel wanneer hy gekonfronteer word met onvoorbereide…
Kategorie(e): Akademie, ATKV-Redenaars, Kultuur

Haddad inspireer Plasies

Gepubliseer op
FOTO: Mnr. Wiam Haddad inspireer toekomstige wetenskaplikes. Op Woensdag, 7 Februarie, het mnr. Wiam Haddad, ‘n ekoloog van ZZ2, die woord gevoer by Hoërskool Merensky se kwartaallikse Einstein-aand. Hierdie akademiese verrykingsgeleentheid word gereël vir wetenskapleerders. Haddad het sy MSc Omgewingswetenskap cum laude aan die universiteit van Kwazulu-Natal behaal. Haddad het sy wedervaringe van ‘n jaarlange…
Kategorie(e): Akademie

Merensky whizz-kids reap awards

Gepubliseer op
PHOTO Mr Magnus Steyn (principal) and Anya Glazer. At the prize giving ceremony to honour the top academic achievers of 2017, Mrs Tammy Zhanda, financial manager at Hans Merensky, Northern Timbers, as well as member of the Merensky High School governing body, delivered the key note address. During this prestigious event, blue certificates were awarded…
Kategorie(e): Akademie

PA pretty in pink

Gepubliseer op
PHOTO Danzi Ivy, Nakishka Janse van Vuuren and Rifqah Moosa. Merensky High School’s grade 11 Presidents Award members initiated a cancer awareness project on Friday, February 9, at the school. Many Plasies bought pink ribbons to support this project. Proceeds will go to the Tzaneen Care Group for the outstanding work being done for local…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Sosiaal, Sport

Plasies besoek SALOV

Gepubliseer op
FOTO: SALOV 2018 - Boma Boma wildsplaas. Drie van Hoërskool Merensky se landbouleerkragte, mnre. Louis Fourie en Jan Potgieter en me. Nadia Last het vanaf Woensdag, 31 Januarie, tot Saterdag, 3 Februarie, die SALOV-landboukonferensie in Klerksdorp bygewoon. Hierdie geleentheid is aangebied deur Hoërskool Westfalia.                       …
Kategorie(e): Agri-Wetenskappe, Akademie

Barbeiro is the best

Gepubliseer op
On Tuesday, 26 January, the Greater Tzaneen Municipality awarded a certificate to Mrs. Nicky Barbeiro from Merensky High School for being the best educator in accounting for the 2017 matric exam. Barbeiro also aced 10 distinctions. This prestigious function was hosted by the mayor of Tzaneen.
Kategorie(e): Akademie

Plasies skitter in Afrikaans

Gepubliseer op
FOTO: Mee. Yolandé Rautenbach, Sunet van Gass, Claudia Olivier en Trudie Botha van Merensky het die ATKV-werkswinkel bygewoon. Die ATKV het op Saterdag, 20 Januarie, een van hul Skitter-in-Afrikaans-werkswinkel by die Hoër Tegniese Skool Middelburg aangebied. Mee. Sunet van Gass, Yolandé Rautenbach, Claudia Olivier en Trudie Botha het Hoërskool Merensky verteenwoordig. Die werkswinkel is aangebied…
Kategorie(e): Akademie

Agri-Merensky leer van KI

Gepubliseer op
FOTO: Dr. Danie Odendaal aan die woord. Op Woensdag, 17 Januarie, is die graad 11 en 12 landbouwetenskap en -bestuursleerders van Hoërskool Merensky besoek deur mnre. Fanie Potgieter, André Botha en Asser Mantsho van ZZ2 en dr. Danie Odendaal van Onderstepoort. Die leerders is touwys gemaak in die sinchronisering en gereedkry van Agri-Merensky se 6…
Kategorie(e): Agri-Wetenskappe, Akademie

ATKV vereer Plasies

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Mapula Matjokotja, Mia Nkuna en Rain Terblanche. Middel: Karen Basson, Joné du Toit, Rhodé Faber, Suandrie Corbett, Mienke Lombard, Manica van Schalkwyk en Andrea van Jaarsveld. Agter: John-Robert Honiball, Michaela Elbrecht, Rynard Mitchell, Rinus Jacobs, Crystal Kirstein en Anke Venter. Inlasfoto’s: Mariesa Schutte, Lizané Van Schalkwyk en Retief Fourie. Soos gebruiklik het Hoërskool…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur

PA candidates set new record

Gepubliseer op
PHOTO: SILVER CERTIFICATES Front: Jenelle de Jonge, Lisa McGuire, Liza-Ri Snyman and Steph-Marie de Lange. Back: Gideon Engelbrecht, Juan-Jacques Moller, Wian de Klerk, Jason Mellet, Hugo Badenhorst, Kieran Albertus and Jan-Carel van Niekerk. The ever popular quest towards the gold President’s Award achievement was boosted with a record number of bronze and silver medalists at…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Hats off to Merensky’s Einsteins

Gepubliseer op
PHOTO: Grade 11 (of 2017) Einsteins. Merensky High School announced their top 10 academic achievers of end 2017. Congratulations to the following Einsteins… GRADE 8 (of 2017) Emma Dalrymple-Hay (1), Mariesa Schutte (2), Khanyisile Nkuna (3), Nikita van Veenhuyzen (4), Katelyn Kurten (5), Palesa Shiluvane (6), Karen Basson (6), Retief Fourie (8), Lizané van Schalkwyk (9) and…
Kategorie(e): Akademie

Welkom in ons wêreld

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Trudie Botha, Elizma Roux en Zanel de Lange. Agter: Marc Viljoen, Mark Louwies, Willem Hermann en Alichia Coetzee. Hoërskool Merensky is opgewonde oor die sewetal spogonderwysers wat hulle in 2018 by dié wenspan aansluit. Die nuwe adjunkhoof, mnr. Mark Louwies, is geen onbekende in die Laeveld nie. Hy was voorheen die skoolhoof by…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Sport

Final climb to Gold

Gepubliseer op
PHOTO: Back: Lisa MaGuire, Jenelle de Jonge, Anri McLean, Steph-Marie de Lange, Liza-Ri Snyman and Jason Mellet. Front: Jan-Carel van Niekerk, Luánn Botha and Kieran Albertus. Nine Plasies, who are currently busy with the gold level of the President’s Award at Merensky High School, completed their residential project from 27 November to 1 December last…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Merensky leerkragte sê totsiens

Gepubliseer op
FOTO: Elza van Wyk, Danie Olivier, Betsie Claasen, Willa Marais, Yvette Streicher en Chanté Pirie. Hoërskool Merensky sê hierdie jaar met ‘n swaar hart totsiens aan 6 wonderlike onderwysers. Me. Yvette Streicher (1 jaar diens), me. Chanté Pirie (2 jaar diens), mnr. Danie Olivier (4.5 jaar diens), me. Willa Marais (8 jaar diens), me. Betsie…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Merensky brei bestuur uit

Gepubliseer op
FOTO: MNR. MARK LOUWIES EN GESIN Voor: Mieke en Ruben. Agter: Michelle, Adriaan en Mark. Hoërskool Merensky is bekend daarvoor dat hul pro-aktief optree, daarom is besluit om met ingang van 2018 graadhoofde aan te stel wat net fokus op elke graad se besondere behoeftes. Hierdie span word gelei deur mnr. Seph Oosthuizen, departementshoof en…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport