AKADEMIE

Somerprysuitdeling 2016

ADJUNKHOOF: AKADEMIE

Me. Magriet van der merwe
Me. Magriet van der Merwe

 

Plasies breathe Life Science

Gepubliseer op
Merensky High School was crowned the number 1 school in the 2016 National Schools Life Science Olympiad. The results are calculated with the marks of the top 10 participants in each school, and Merensky boast with a 81.8% average.  25 Plasies participated. Plasieland’s Life Science learners achieved an average of 71.8% (the national average is…
Kategorie(e): Akademie

Plasies neem deel aan Wow-spelfees 2016

Gepubliseer op
Sewe flinkdinkers van Hoërskool Merensky het op Vrydag, 22 Julie deelgeneem aan die jaarlikse Wow-spelfees te Hoërskool Piet Potgieter in Mookgopong.  Die spelfees word georganiseer deur die Universiteit van Stellenbosch en die leerlinge moes eenduisend woorde se spelling memoriseer. Die graad 8’s is verteenwoordig deur Zonika van Niekerk, Crystal Kirstein en Rohan du Plessis, en…
Kategorie(e): Akademie

Cooperation leads to success

Gepubliseer op
In a combined effort the Tzaneen Circuit Office of the Department of Education, Westfalia and Merensky High School joined hands to improve the dire situation at the Tsaneng Combined School. This school is situated on the Westfalia Farm. Extensive work was done on the buildings as well as the grounds to enable learners to experience…
Kategorie(e): Akademie

A clean sweep for Merensky at Tritech

Gepubliseer op
The Tzaneen round of the national Tritech competition was held on Friday, 22 July. A total of 104 projects competed for top honours in this science extravaganza. Participants from Merensky High School brought 39 projects to the party. Marlu McLean, grade 11, with her project “Hand dryers, a bacterial breeding ground?” was announced as best…
Kategorie(e): Akademie, Tritech

Merensky groet ‘n legende

Gepubliseer op
Na 37 jaar op Plasieland het mnr. Peet Vorster die tuig neergelê. Mnr. Vorster het in Mei 1979 by Hoërskool Merensky aangesluit as ‘n tegniese onderwyser. Hy het diep spore getrap in sport, maar dis veral in rugbykringe waar hy onthou sal word. Hy was vir jare die eerstespanafrigter en die hoogtepunt in sy onderwysloopbaan…
Kategorie(e): Akademie, Rugby, Sosiaal

Plasies explore space

Gepubliseer op
On Tuesday, 19 July, thirty eager beaver grade 9 science fanatics visited the NASA Gateway To Space exhibit in the Sandton Convention Centre in Johannesburg. Specialised interactive games as well as being strapped in the multi-axis trainer, revolving a full 360 degrees, thus allowing learners to experience zero gravitation, was amongst the days’ highlights.
Kategorie(e): Akademie

Plasie-onderwyser verwerf nagraadse diploma

Gepubliseer op
Me. Stephanie Perold, Landboubestuurder by Hoërskool Merensky, het onlangs haar NGOS (Nagraadse Onderwys Sertifikaat) cum laude verwerf. Me. Perold spesialiseer in Fisiese Wetenskappe, graad 10 tot 12 en Natuurwetenskappe, graad 7 tot 9. Sy het ‘n BSc. Agric met Tuinboukunde en Grondkunde in 2003 aan die Universiteit van Stellenbosch gedoen en die NGOS in Fisiese…
Kategorie(e): Akademie

Plasies unlock IT Gates

Gepubliseer op
Merensky High School is proud to finally announce the results of this year’s Computer Applications Olympiad. This annual competition was held between 4 and 10 May 2016. This project is initiated by IT Professionals South Africa and underwritten by NetLearn (E-learning, the way forward). The olympiad tests the application of logical thinking whilst using the…
Kategorie(e): Akademie

Nog ‘n eerste vir Merensky

Gepubliseer op
Na maande se droom, beplanning en onvermoeide ywer is Plasieland se eie aanlyn radiostasie, Radio Merensky, uiteindelik op Dinsdag, 7 Junie 2016, van stapel gestuur. Verskeie rolspelers en hoofborge, naamlik mnr. George Lourens (versekeringsmakelaar) en Wimpie Knoetze van Letaba Wireless, het gesellig verkeer buite die nuwe studio. Omroepers, mnre. Magnus Steyn jnr. en Louis Fourie,…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Plasie opedag breek rekords

Gepubliseer op
‘n Rekordgetal voornemende Plasies en belangstellende ouers het op Vrydag, 10 Junie 2016, ‘n unieke opedag by Hoërskool Merensky bygewoon. Die tema van ‘n 80-jaar partytjie het gesorg vir ‘n vrolike, uitbundige atmosfeer. Perderuiters het gaste op die pawiljoen in Plasiestyl verwelkom, waarna man en muis die skoolsaal om feestelike partytjietafels volgepak het. ‘n Dinamiese…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Plasie teachers rewarded

Gepubliseer op
31 Grade 12 teachers of Merensky High School were recently rewarded for outstanding teaching and classroom practice in 2015. Mr Felix Nomvela (Department of Education, Tzaneen Circuit Manager) honoured the Plasie teachers with certificates and thanked them for their excellent work. 7 Teachers were awarded for a subject average in the top 1% of Limpopo:…
Kategorie(e): Akademie

Plasie teachers climb the ladder

Gepubliseer op
Plasieland is excited about the internal promotion of Mrs Magriet van der Merwe and Mrs Wendy Dreyer. Mrs Van der Merwe was appointed deputy principal. She has been part of Merensky for 10 years and served as Head of Department of Economic and Management Sciences at Merensky for the past 3 years. Mrs Dreyer was…
Kategorie(e): Akademie

Merensky-navorsers aan die werk

Gepubliseer op
Die skoolrondte van die nasionale Tritech-kompetisie het op Donderdag, 19 Mei 2016 by Hoërskool Merensky plaasgevind. ‘n Rekordgetal van 90 projekte is aan beoordelaars voorgelê.Die beste 49 is gekies om Plasieland te verteenwoordig op die streeksrondte wat op 22 Julie 2016 sal plaasvind. Uiters interessante temas is ondersoek. Teensuurmiddels, slaapfunksies en groeistimulering by Makadamia-saailinge is…
Kategorie(e): Akademie, Tritech

Merensky-stappers verower Fanie Botha

Gepubliseer op
Vrydagoggend, 29 April, het 6 dogters, wat deel vorm van die goue Presidentstoekenningsprogram, die Fanie Botha-staproete in Sabie aangepak. Merensky personeel, mee. Ada Venter, Yolandé Rautenbach en mnr. Seph Oosthuizen het die stappers vergesel. Die roete, oor ongeveer 55km moes binne vier dae voltooi word. Dag een het by die Ceylon Hut begin. Die weer…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Agri-Merensky spog met Jeugskou

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het op Saterdag 7 Mei hul tweede jaarlikse, unieke Plasie-Jeugskou aangebied. Leerders wat aan die Agri-Merenskyklub behoort, kon in die vleisbok- of vleisbees afdeling kompeteer. Laerskoolleerders is ook uitgenooi om in die junior afdeling deel te neem. Aspirant-skoumeesters, Keagan Meyer en William Coleman, het die geleentheid benut om in die junior vleisbok afdeling…
Kategorie(e): Akademie