AKADEMIE

ADJUNKHOOF: AKADEMIE

Me. Magriet van der merwe
Me. Magriet van der Merwe

 

Merensky-leiers aangewys

Gepubliseer op
Die graad 9 tot 12 Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) van Hoërskool Merensky vir 2016 is aangewys. Hierdie leiers het ‘n groot verantwoordelikheid om op grondvlak leerders se belange te behartig by die uitvoerende raad (UK) en bestuur van die skool. Hulle het op 4 Februarie ‘n interne opleidingsessie by die skool bygewoon. Twee leiers word per…
Kategorie(e): Akademie

Voetslaners trotseer eendeweer

Gepubliseer op
FOTO Vlnr: Reinhardt Erasmus, Pieter van der Merwe, Armand Cronjé, Dirk Albertyn, Jenelle de Jonge, Crystal Kristein, Rifqah Moosa, Lize Mostert, Jan-Carel van Niekerk, Juan-Jacques Moller en Gideon Engelbrecht. Hoërskool Merensky se 11 brons President’s Award kandidate het Vrydagmiddag, 26 Februarie met hul staptog van 25 km begin. Wat gelyk het na ‘n heerlike sonskynnaweek…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Merensky prysuitdeling vereer harde werk

Gepubliseer op
Op Donderdag, 25 Februarie het Hoërskool Merensky sy leerders vereer vir akademie, atletiek- en krieketprestasies by die jaarlikse herfsprysuitdeling. Die akademie- en krieketprestasies is einde 2015 behaal. Die atletiekprestasies spruit voort uit die pas afgehandelde seisoen. Die gasspreker by dié besondere geleentheid was oud-Plasie, Celesté van Staden. ‘n Verskeidenheid items deur talentvolle leerders het glans aan…
Kategorie(e): Akademie

Plasie onderwysers raap pryse op

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se Inligtingstegnologie (IT) en Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) onderwysers is aangewys as die beste in Limpopo. By ‘n onlangse provinsiale IT- en RTT-byeenkoms het Merensky die volgende pryse ontvang: IT-skool met die hoogste getal onderskeidings, skool met die grootste getal leerders wat IT neem, algemeen uitnemende prestasie vir finale graad 12 IT-eksamen, beste IT-skool in…
Kategorie(e): Akademie

Nuwe besem by Agri-Merensky

Gepubliseer op
Mnr OJ le Roux is pas aangestel as leerkrag vir Landboubestuurspraktyk en Landbouwetenskap by Hoërskool Merensky. Hy het ‘n N.Dip in Gewasproduksie (Crop Science) sowel as ‘n B.Tech in Plantvermeerdering (Plant propagation) aan die TUT verwerf. As oud-Plasie is dit vir hom geen onbekende terrein nie, en is hy opgewonde om weer deel van die…
Kategorie(e): Akademie

Plasies ken van Afrikaans

Gepubliseer op
Vir die eerste maal in baie jare, het leerlinge van Hoërskool Merensky deelgeneem aan die Nasionale Afrikaanse Olimpiade, aangebied deur die ATKV. Vier Afrikaans huistaal en vyftien Afrikaans eerste addisionele taal leerlinge, almal in Graad 9, het ingeskryf en ‘n drie uur lange vraestel op 8 September 2015 voltooi. Uitslae is eers vanjaar ontvang, en…
Kategorie(e): Akademie

Halfdosyn nuwe leerkragte op Plasieland

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Chanté van Niekerk, Elzette Hay, Verena van Heerden Agter: Colin du Plessis, Sietske van Tol, Frik Dohse   Hoërskool Merensky is trots op ‘n volle halfdosyn nuwe leerkragte wie hierdie jaar by die wenspan aangesluit het. Mnr. Frik Dohse kom van Phalaborwa, en bied Tegniese Tekeninge, Tegnologie en Natuurbewaring aan. Me. Elzette Hay…
Kategorie(e): Akademie

Plasie hikers work for silver award

Gepubliseer op
PHOTO Back: Ryan Jackson, Bianca Spies, Marlu Mclean and Lize Crafford. Front: Eljana Fleischmann, Tahiiya Moosa, Chantelle Maswanganyi, Belinda Nzadi and Jhillika Kesa. On the weekend of 22 to 24 January, 9 learners from grade 9 to 12 went on a three day hike in Magoebaskloof. This venture is part of the Presidents Award at…
Kategorie(e): Akademie, Presidentstoekenning

Plasies by Nasionale Spelathon

Gepubliseer op
Twee slimkoppe van Hoërskool Merensky, Lize Crafford (graad 10) en Letilda Pohl (graad 9) het op Saterdag 24 Oktober in Johannesburg deelgeneem aan die finale rondte van die ATKV nasionale spelathon. Vyftien leerlinge van regoor die land het in die graad 9 en die graad 10 eindrondte sake uitgespook. Die bekende Riaan Cruywagen was die…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie

Spesiale vaarwel aan Merensky-matrieks

Gepubliseer op
Op 22 Oktober is Plasieland se graad 12-leerlinge geseën met ‘n laaste spesiale kerkdiens en prysuitdelingseremonie. Die graad R-maats van die SAVF Kleuterskool het hulle ondersteuning getoon deur ‘n voorsmakie van ‘n Springbokwedstryd in konsertvorm op te voer. Die graad 1-leerlinge van Laerskool Tzaneen het ook ‘n paar wyse woorde tot die matrieks gerig, en…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie

Plasie-uitblinkers word beloon

Gepubliseer op
Verdienstelike graad 8- tot 11-leerlinge van Hoërskool Merensky het op 22 Oktober bankvas gesit tydens die finale jaarlikse prysuitdeling. Ds. Edmund de Beer van die Gereformeerde Kerk Laeveld het die verrigtinge gepas geopen. Dr. Johann Fourie van die Dinamus gemeente in Tzaneen was ‘n besielende hoofspreker. Items is gelewer deur Mynhardt Bouwer en Christelize Elbrecht,…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie

Merensky High School welcomes Mr Johannes Seerane as a new teacher

Gepubliseer op
This Plasie old boy matriculated in 2006. After studying at the North West University, he played rugby for the Border Bulldogs as well as the Leopards. He miraculously survived a bad motor vehicle accident in 2013. Thereafter he decided to focus on teaching, as working with children takes top priority.
Kategorie(e): Akademie

Plasie teacher rewarded

Gepubliseer op
Mrs Martha Leeuwner, responsible for teaching Computer Applications Technology at Merensky High School, recently received recognition for courses completed at CTU Training Solutions in Polokwane. She successfully completed the SETA accredited prescribed modules in “End User Computing” with the following modules: Introduction to computer and typing skills and Microsoft Word, Excel, Powerpoint and Outlook, basic…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie

Drie in ‘n ry vir Wordworx

Gepubliseer op
FOTO: Laryn Prins, Janke Jansen van Vuren, Sharmin Labuschagne en Michaela Viljoen.   Die gesogte woordkunsklub by Hoërskool Merensky, getiteld “Wordworx”, doen dit weer met ‘n puik publikasie. Top bydraes van klublede, wat ‘n goeie oorsig oor die jaar se aktiwiteite bied, verskyn hierin. Die klub vergader een maal per kwartaal, waar skrywers pen-in-die-hand hul…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Wordworx

Mini Einsteins prove science rules at Plasieland

Gepubliseer op
[fusion_text]Tritech, the national science and technology fair was once again presented at Merensky High School on 18 and 19 September. Two hundred and three learners from grade 7 to grade 12, competed with a total of hundred and sixty projects. Tzaneen pupils had the opportunity to match their entries with the best from the different…
Kategorie(e): Akademie, Geen Kategorie