Presidentstoekenning

Die Internasionale Toekenningsprogram om die jeug te bemagtig.

Presidentstoekenning vanaf 2013

VEREISTES VIR BRONS-VLAK

Minimum tyd: 6 maande
Gemeenskapsdiens: 24 uur, oor 3 maande
Sport: 6 (of 3) maande
Vaardigheid: 3 (of 6) maande

STAPTOG

Tydsduur: 2 dae, 1 nag
Afstand: 24km
Beplande aktiwiteite: 12 ure (6 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-bronze


VEREISTES VIR SILWER-VLAK

Minimum tyd: 6 maande
Gemeenskapsdiens: 48 uur, oor 6 maande
Sport: 6 maande
Vaardigheid: 6 maande

STAPTOG

Tydsduur: 3 dae, 2 nag
Afstand: 48km
Beplande aktiwiteite: 21 ure (7 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-silver


VEREISTES VIR GOUD-VLAK

Minimum tyd: 12 maande
Gemeenskapsdiens: 72 uur, oor 12 maande
Sport: 12 maande
Vaardigheid: 12 maande

STAPTOG

Tydsduur: 4 dae, 3 nag
Afstand: 80km
Beplande aktiwiteite: 32 ure (8 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-gold


Presidentstoekenning Nuus

TPA continues to give

Gepubliseer op
PHOTO: Front: Lisa Maguire, Mrs. Karin Oosthuizen and Liza-Ri Snyman. Back: Jan-Carel van Niekerk, Luann Botha, Jenelle de Jonge, Kieran Albertus and Steph-Marie de Lange. After the donation of a wheelchair to Mrs Karin Oosthuzien on 7 September, the President’s Award learners of Merensky High School continued to collect funds for a major operation she must undergo. TPA learners sold cancer ribbons and collected another R1800 for the operation. Some days their won’t be a song in your heart. Sing anyway. The Plasies wishes you all the best.
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning

Merensky PA members donate wheelchair

Gepubliseer op
PHOTO SOME OF THE MERENSKY LEARNERS WORKING TOWARDS THEIR GOLD STATUS HANDING OVER THE WHEELCHAIR TO MRS BRITS Lisa MaGuire, Jenelle de Jonge, Jan-Carel van Niekerk, Ms Lindy Brits, Kieran Albertus, Luann Botha and Liza-Ri Snyman. The President’s Award Association at Merensky High School is excited about donating their first wheelchair on Friday, 7 September. The wheelchair was received by Mrs Lindy Brits, a teacher at the school, on behalf of her mother, Mrs Karin Oosthuizen. Oosthuizen is suffering from avascular necrosis and needs to undergo hip replacement surgery. At the moment she is disabled, due to extreme pain and was therefore in urgent need of a wheelchair. The President’s…
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning

Goud stap Strandloper

Gepubliseer op
FOTO: Lisa MaGuire, Jan-Carel van Niekerk, Luann Botha, Steph-Marie de Lange, Jenelle de Jonge, Jason Mellet, Liza-Ri Snyman en Kieran Albertus. Agt leerders van Hoërskool Merensky het die afgelope skoolvakansie die laaste vereiste vir hul goue Presidentstoekennings voltooi. Vanaf 3 tot 20 Julie het Lisa MaGuire, Jan-Carel van Niekerk, Luann Botha, Steph-Marie de Lange, Jenelle de Jonge, Jason Mellet, Liza-Ri Snyman en Kieran Albertus die gewilde 4-dag Strandloper-wandelpad aan die Ooskus, tussen Keimouth en Gonubie, gaan stap. Dit was vir die groep ‘n belewenis om seelewe soos see-anemone, seesterre, seekatte, krewe en walvisse en dolfyne te sien. Op die strand tussen Haga-Haga en Beacon Valley het hulle selfs op die…
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning
1 2 3 9