Presidentstoekenning

Die Internasionale Toekenningsprogram om die jeug te bemagtig.

Presidentstoekenning vanaf 2013

VEREISTES VIR BRONS-VLAK

Minimum tyd: 6 maande
Gemeenskapsdiens: 24 uur, oor 3 maande
Sport: 6 (of 3) maande
Vaardigheid: 3 (of 6) maande

STAPTOG

Tydsduur: 2 dae, 1 nag
Afstand: 24km
Beplande aktiwiteite: 12 ure (6 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-bronze


VEREISTES VIR SILWER-VLAK

Minimum tyd: 6 maande
Gemeenskapsdiens: 48 uur, oor 6 maande
Sport: 6 maande
Vaardigheid: 6 maande

STAPTOG

Tydsduur: 3 dae, 2 nag
Afstand: 48km
Beplande aktiwiteite: 21 ure (7 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-silver


VEREISTES VIR GOUD-VLAK

Minimum tyd: 12 maande
Gemeenskapsdiens: 72 uur, oor 12 maande
Sport: 12 maande
Vaardigheid: 12 maande

STAPTOG

Tydsduur: 4 dae, 3 nag
Afstand: 80km
Beplande aktiwiteite: 32 ure (8 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-gold


Presidentstoekenning Nuus

Presidentstoekenners vereer

Gepubliseer op
FOTO: Agter: Dineo Matsheka (Programbestuurder van TPA Limpopo), Palesa Matuludi (Programbestuurder van TPA Limpopo), Rifqah Moosa, Jhillika Kesa en Yolandé Rautenbach (Merensky programleier). Voor: Mnr. Ishmeal Kgetjepe (LUR vir Onderwys in Limpopo), mnr. Nkagare Makhudu (Hoof van TPA Suid-Afrika) en mnr. Andrew Cook (Hoof van Mitchell House). Hoërskool Merensky se vyftigtal Presidentstoekenningskandidate het verteenwoordigers, Jhillika Kesa en Rifqah Moosa, afgevaardig om die provinsiale prysuitdeling by Mitchell House in Polokwane op Saterdag, 16 September, by te woon. Die eer het Jhillika te beurt geval om te getuig oor die positiewe impak wat hierdie program op haar hoërskoolloopbaan maak. Plasie-programleier, me. Yolandé Rautenbach, het ook by hierdie geleentheid ‘n sertifikaat van erkenning…
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning

More awards from the president

Gepubliseer op
PHOTO SILVER CERTIFICATES: Jhillika Kesa, Anri McLean, Jade Barnatt, Jordin Young and Cameron Buys. The following learners from Merensky High School received their certificates for the President’s Award as they recently completed all the requirements for the different levels. Bronze certificates were awarded to Crystal Kirstein and Meggan Cloete (grade 9). Anri McLean, Jhillika Kesa, Cameron Buys, Jade Barnatt and Jordin Young (grade 11) boast with silver certificates. [supsystic-gallery id=117 position=center]
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning

No rest for Plasie hikers

Gepubliseer op
Twenty aspiring bronze and silver President’s Award programme participants from Merensky High School, undertook a hike in Magoebaskloof from 11 to 13 August. The group kicked off at Broederstroom hut and hiked almost 18 km to the Dokolewa Pools, where they spent their first night. On Saturday morning, the bronze participants hiked 8 km to finish their journey. The silver participants continued for another 15 km to their overnight facility at Seepsteen hut. On Sunday they completed their requirement for this adventurous journey after their final stretch of 16 km to De Hoek hut, via the Debegeni Falls. Late night story-telling around the campfire and swimming at the Dokolewa Pools…
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning