Presidentstoekenning

Die Internasionale Toekenningsprogram om die jeug te bemagtig.

Presidentstoekenning vanaf 2013

VEREISTES VIR BRONS-VLAK

Minimum tyd: 6 maande
Gemeenskapsdiens: 24 uur, oor 3 maande
Sport: 6 (of 3) maande
Vaardigheid: 3 (of 6) maande
Registrasie ouderdom: 14 jaar of ouer

STAPTOG

Tydsduur: 2 dae, 1 nag
Afstand: 24km
Beplande aktiwiteite: 12 ure (6 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-bronze


VEREISTES VIR SILWER-VLAK

Minimum tyd: 6 maande
Gemeenskapsdiens: 48 uur, oor 6 maande
Sport: 6 maande
Vaardigheid: 6 maande
Registrasie ouderdom: 15 jaar of ouer

STAPTOG

Tydsduur: 3 dae, 2 nag
Afstand: 48km
Beplande aktiwiteite: 21 ure (7 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-silver


VEREISTES VIR GOUD-VLAK

Minimum tyd: 12 maande
Gemeenskapsdiens: 72 uur, oor 12 maande
Sport: 12 maande
Vaardigheid: 12 maande
Registrasie ouderdom: 16 jaar of ouer

STAPTOG

Tydsduur: 4 dae, 3 nag
Afstand: 80km
Beplande aktiwiteite: 32 ure (8 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-gold


Presidentstoekenning Nuus

‘n Eerste Goue Presidentstoekenning vir Merensky

Gepubliseer op
Elzette van Dyk, ‘n graad 12-leerling van Hoërskool Merensky het onlangs geskiedenis gemaak deur die eerste leerling te wees wie kwalifiseer vir die gesogte goue Presidentstoekenning. Elzette vertel haar storie: In die begin van 2014 (graad 9) het ek met die President's Award begin. Deur die proses moes ek leer om uit my gemaksone te klim en nuwe en interessante dinge aan te pak. Die toekenning het my geleer om as student 'n meer gebalanseerde lewe te lei. Ek het onvergeetlike herinneringe van uitdagende staptogte oor 152km (9 dae en 6 nagte), met gesellige kampvure en onvergeetlike natuurskoon. Ander uitdagings was op sport- en sosiale gebied. Behalwe vir twee jaar…
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning

Nog Plasies ontvang Presidentstoekenningsertifikate

Gepubliseer op
Chelsea Schlebusch spog met ‘n silwer Presidentstoekenningsertifikaat wat sy verdien het vir haar 2016 portefeulje. Lisa MaGuire, Steph-Marie de Lange, Hayley Stephenson en Lize-Ri Snyman het voldoen aan die Presidentstoekenning vereistes vir ‘n brons sertifikaat. Lisa MaGuire, Steph-Marie de Lange, Hayley Stephenson en Lize-Ri Snyman.
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning

President’s Award alive and well at Merensky

Gepubliseer op
Merensky High School congratulates the following learners who have completed their silver President’s Award in 2016: Tahiyya Moosa, Eljana Fleischmann, Jenna Devenish and Amelia Middleton. Gideon Engelbrecht, Juan-Jacques Moller, Jan-Carel van Niekerk and Jenelle de Jonge also completed the bronze award and are on their way to obtain gold. Another first occurred when two of Merensky High School’s President Award facilitators accompanied 9 learners from the Keep the Dream Foundation, based in the outskirts of Tzaneen, as well as 1 learner from Capricorn High School in Polokwane on their first bronze President’s Award hike. On Saturday, 14 January the group set off from Woodbush, which forms part of the Magoebaskloof…
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning