Presidentstoekenning

Die Internasionale Toekenningsprogram om die jeug te bemagtig.

Presidentstoekenning vanaf 2013

VEREISTES VIR BRONS-VLAK

Minimum tyd: 6 maande
Gemeenskapsdiens: 24 uur, oor 3 maande
Sport: 6 (of 3) maande
Vaardigheid: 3 (of 6) maande
Registrasie ouderdom: 14 jaar of ouer

STAPTOG

Tydsduur: 2 dae, 1 nag
Afstand: 24km
Beplande aktiwiteite: 12 ure (6 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-bronze


VEREISTES VIR SILWER-VLAK

Minimum tyd: 6 maande
Gemeenskapsdiens: 48 uur, oor 6 maande
Sport: 6 maande
Vaardigheid: 6 maande
Registrasie ouderdom: 15 jaar of ouer

STAPTOG

Tydsduur: 3 dae, 2 nag
Afstand: 48km
Beplande aktiwiteite: 21 ure (7 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-silver


VEREISTES VIR GOUD-VLAK

Minimum tyd: 12 maande
Gemeenskapsdiens: 72 uur, oor 12 maande
Sport: 12 maande
Vaardigheid: 12 maande
Registrasie ouderdom: 16 jaar of ouer

STAPTOG

Tydsduur: 4 dae, 3 nag
Afstand: 80km
Beplande aktiwiteite: 32 ure (8 ure per dag)

Skep ‘n joernaal waarin alle aktiwiteite aangedui word.

medal-gold


Presidentstoekenning Nuus

Waarom Presidentstoekennings by Merensky?

Gepubliseer op
Twee matrikulante van Hoërskool Merensky, Bianca Spies en Micaela Ball, het onlangs onderskeidelik 'n silwer en brons Presidentstoekenning ontvang. Om hierdie gesogte toekenning te ontvang, moes hulle onder andere 'n sekere aantal maande ‘n sport beoefen het. ‘n Nuwe vaardigheid moes ook aangeleer word, byvoorbeeld die speel van ‘n musiekinstrument of ‘n draai op die verhoog maak as lid van die skool se dramaklub. Hulle moes 'n sekere aantal gemeenskapsure doen. Micaela, wie volgende jaar Mediese Wetenskappe gaan studeer en gaan spesialiseer in dierkunde (hopelik kry sy wel keuring vir Veeartsenykunde), het meeste van haar ure aan die mediese versorging van diere spandeer. Bianca, wie reeds by 3 universiteite keuring…
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning

Plasies conquer 48km

Gepubliseer op
Nine determined Plasie hikers knew that the weekend of 30 September to 2 October would prove to be a challenge. The set hike of 48km to qualify for a Silver Presidents Award was met with an attitude of “game on”. Armed with loaded backpacks and walking sticks they kicked off from the Broederstroom hut as part of the Magoebaskloof hiking trail. By the end of day one spirits were high, despite aching muscles, and the de Hoek hut proved a welcome sight. Day two was the most anticipated of all. A treacherous climb over hill and dale towards the hut at Woodbush proved that hiking in Magoebaskloof was all but…
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning

Plasie President’s Award achievers

Gepubliseer op
Eight learners from Merensky High School completed their silver and bronze President’s Award levels. The bronze candidates are now aiming for the silver level and the current silver candidates for gold (after completing a 60km hike early in 2017). SILVER Belinda Nzadi, Valeriia Avdysh, Ryan Jackson, Riette Warmenhoven and Marlu McLean. BRONZE Lize Mostert, Hugo Badenhorst and Anri McLean.
Kategorieë: Akademie, Presidentstoekenning