Amelia maak amok

FOTO: Amelia Middleton Soos gebruiklik, het Hoërskool Merensky hierdie jaar aan die Afrikaanse Senior Olimpiade, aangebied deur die ATKV, deelgeneem. Tien graad 12-leerlinge het in die Eerste Addisionele Taal-afdeling deelgeneem. Sewe van die deelnemers het bo 70% behaal. Velariia Avdysh Read More …