
Agri-Merensky se leerkragte het Vrydag en Saterdag, 1 en 2 Maart, opleiding ontvang by hul kollegas van Hoërskool Bekker in Magaliesburg. Hoërskool Merensky se landbouspan gaan in 2019 skou met konyne, melkbokke, wolskape, vleisskape en vleisbeeste.
FOTO: AFGEVAARDIGDES VAN MERENSKY Me. Magriet van der Merwe, mnre. Mark Louwies, Christo Pretorius, Schalk Corbett, Magnus Steyn & Paul Gubitz. Die Suid-Afrikaanse Landbou Onderwysers Vereniging se jaarlikse kongres het vanjaar meer as 150 afgevaardigdes na Hoërskool Merensky laat stroom. Read More …
FOTO: DIE AGRI-MERENSKY SKOUSPAN Voor: Dominique Blandin de Chalain, Dylan Hallatt, Luandi Visagie, Nicky Smith, Ruben Erasmus en Mia Sounce. Agter: Me. Nadia Last, Stefan Corbett, Megan Kirstein, Megan Strydom, Arne Verster en mnr. Arno Last. ‘n Uitgesoekte groep van Read More …
Die Letaba Skou het hierdie jaar weer vir baie opwinding gesorg – en Hoërskool Merensky was deel daarvan. Behalwe vir die jaarlikse Potjiekoskompetisie (aangebied deur Tzaneen Sakekamer) waar die Plasies “Beste aanbieding” met hul twee stalletjies gewen het, het Agri-Merensky Read More …
FOTO: Voor: Michael Viljoen, Dyllan Hallat, Stephanie Potgieter, Crystal Kirstein en Adriaan Louwies. Agter: Anuska de Wet, Abbigail James, Amelia Kotze, Megan Kirstein, Michaela Elbrecht, Luandi Visagie, Megan Strydom, Charlize Krause en Dillon du Preez. Hoërskool Merensky se Agri-Merensky Klub Read More …
15 Lede van Hoërskool Merensky se Jeugskouspan het op 19 Mei aan die Gauteng Jeugskou se interprovinsiale kompetisie by Hoërskool Bekker deelgeneem. Die klasse waarin deelgeneem is is senior- en junior vleisbeeste, senior- en junior boerbokke en senior konyne. Nicky Read More …
FOTO: DIE AGRI-MERENSKY NAMPO-GROEP Mnr. Louis Fourie, Paddy Loam, Revan Beukes, Juvan van der Merwe, Ariel Oosthuizen, Nakishka Jansen van Vuuren, Shani Rosslee, Jané Geyer, Jodi Spaumer, Joha du Toit, Annaline Roodt, Yoané Wentzel, Charnay Smit, Johan Coetzee, Janette Pretorius, Read More …
FOTO: WD Last, Lazenke joubert, Marioné Jacobs en Tommy Strydom (junior-junior deelnemers) met Francois Blandin de Chalain. Op Saterdag, 21 April, het 51 Plasie-skoumanne aan die jaarlikse Merensky Jeugskou deelgeneem. Hierdie was die grootste skou en deelname tot op hede, Read More …
FOTO: DIE KUILVOERSPAN Crystal Kirstein, AJ Bruwer, Dominique Blandin de Chalain, Jané Geyer, Joha du Toit, Juvan van der Merwe, Bercha Venter, Gerhardus Fourie, Hardus van Staden en Wiann Meades. Vroeg begin is half gewin. Daarom dat 10 Agri-Merensky-leerders op Read More …
FOTO: Die 2018 Agri-skouspan. 25 Agri-Merensky klublede het Vrydagaand, 2 Maart, in tente langs die beeskraal oornag, om ligdag gereed te wees vir skouspanopleiding op Saterdag, 3 Maart. ‘n Totaal van 49 klublede is touwys gemaak in die voorbereiding van Read More …