Skip to content
  • 015 305-7901/2/4
  • merensky@hsmerensky.co.za
Quick Links
  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube
Hoërskool Merensky

Hoërskool Merensky

Jou nommer 1 keuse

  • English
  • TUIS
  • AKADEMIE
    • 2019 Matriekuitslae
    • 2018 Matriekuitslae
    • 2017 Matriekuitslae
    • 2016 Matriekuitslae
    • 2015 Matriekuitslae
    • Akademiese Presteerders
    • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
    • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
    • Agri-Wetenskappe
    • Wiskunde
    • Eksamen- en Toetsroosters
    • Tritech
    • Die Presidentstoekenning
  • KULTUUR
    • MDDK
    • Skoolkultuur
  • SOSIAAL
  • SPORT
    • Sportsentrum
    • Atletiek
    • Bergfiets
    • Boogskiet
    • Dogtershokkie
    • Seunshokkie
    • Krieket
    • Landloop
    • Netbal
    • Perdry
    • Rugby
    • 2018 NTK Rugbyweek
    • Sokker
    • Swem
    • Tennis
  • KALENDER
  • PLASIE-LEWE
    • 2021 Leerderaansoek
    • Aflaaidokumente
    • Uit die kantoor
    • Leiers
    • Koshuis
    • Skoollied
    • Herwinning
    • Museum
    • Kalender
    • Kontak
    • Privacy Policy
  • POTGOOI

Category: Koshuis

Hallo en Koebaai

April 14, 2019April 14, 2019 Admin

Hoërskool Merensky verwelkom mnr. Stebian van der Walt by die Plasiespan. Hy sal voortaan as “mnr. Krieket” bekendstaan, aangesien hy verantwoordelikheid aanvaar het vir krieketafrigting op Plasieland. Van der Walt is ‘n gekwalifiseerde Krieket Suid-Afrika vlak 3 afrigter. Tans is Read More …

Akademie, Koshuis, Sosiaal, Sport

Plasieland verwelkom nuwe personeel

January 17, 2019 Admin
2019 Nuwe personeel

Hoërskool Merensky is opgewonde oor die nuwe personeel wat in 2019 hul individuele kennis en passie op Plasieland gaan uitleef en so daartoe bydra om Merensky nog meer besonders te maak. Voor: Mee. Maryke Joubert (Afrikaans), Michaela Becker (Landbou & Read More …

Akademie, Koshuis, Kultuur, Sosiaal, Sportpersoneel

Saal af by Die Stalle

October 29, 2018 Admin
Die Stalle

‘n Aantekening is in die Plasie-anale gemaak nadat die eerste gaste op Vrydag, 26 Oktober, in Die Stalle by die Hoërskool Merensky Koshuis oornag het. Daar is gewoeker om vier gerieflike selfsorgkamers (Suile, Treinbrug, Laning en PinZ2yl) beskikbaar te stel Read More …

KoshuisDie Stalle

Spring has sprung

September 4, 2018 Admin
Lentedag

After a severe cold winter, spring was welcomed with open arms in the Tzaneen area. At Merensky High School, the executive committee went all out to set the stage during assembly. The Beehive formed the backdrop for a massive M, Read More …

Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sportlentedag

Nóg oud-Plasies vang graad

May 28, 2018 Admin

Chantey Kleinhans, klas van 2014 en tans ‘n student by NWU, is tans besig met Baccalaureus Legum (LLB) nadat sy haar Baccalaureus Commercii in Regte (Bcomm Regte) op 16 Maart hierdie jaar verwerf het. Tydgenoot, Rico Pretorius, het in 2017 Read More …

Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiersgraad, oud-Plasies

10 uit 10 vir Merensky-opedag

May 15, 2018May 15, 2018 Admin
Opedag 2018

Op Vrydag, 11 Mei, het Hoërskool Merensky dinge bietjie anders gedoen… Tradisioneel word graad 7’s met ‘n “roadshow” na die jaarlikse opedag uitgenooi en met busse aangery om die hoërskool-ervaring in skooltyd te beleef. Soos verwag kan word, het die Read More …

Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Nuus, Sosiaal, Sportdj xtc, Opedag, snotkop

Former Plasie aims for Miss SA

May 15, 2018May 15, 2018 Admin
Akile Khoza

Amongst the 2018 aspiring Top 12 Miss South Africa finalists is a name that makes Merensky High School proud. It can be said that Akile Khoza, class of 2012, started her claim to fame when she was crowned 1st Princess Read More …

Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Nuus, Sosiaal, SportAkile Khoza, Miss SA

Boompret vir Skiewies

March 5, 2018 Admin
‘n Massa skiewies ontvang instruksies voor die boomplantaksie.

FOTO: ‘n Massa skiewies ontvang instruksies voor die boomplantaksie. Martin Luther het gesê: Selfs al weet ek dat die wêreld more vergaan, sal ek steeds my appelboom plant. Hoërskool Merensky beaam die siening. ‘Blou’ boomplanters maak die afgelope jare ‘n Read More …

Koshuis, Sosiaalboomplantdag, geelhout

PA pretty in pink

February 14, 2018 Admin
Danzi Ivy, Nakishka Janse van Vuuren and Rifqah Moosa.

PHOTO Danzi Ivy, Nakishka Janse van Vuuren and Rifqah Moosa. Merensky High School’s grade 11 Presidents Award members initiated a cancer awareness project on Friday, February 9, at the school. Many Plasies bought pink ribbons to support this project. Proceeds Read More …

Akademie, Koshuis, Kultuur, Sosiaal, Sportcancer

Nuwe koshuisprefek

January 30, 2018 Admin
JJ van Heerden

Baie geluk aan JJ van Heerden wat as nuwe prefek by die seunskoshuis aangestel is!

Koshuis, Leierskoshuis, leiers

Posts navigation

Older posts

KONTAKBESONDERHEDE

R36 tussen Tzaneen en Duiwelskloof
Privaatsak X4003
Tzaneen, 0850

Tel: 015 305-7901/2/4
Premicell: 074 888 5975/6042/6165
Faks: 015 305-7903 of 086 698 2410

Stuur 'n epos

SOSIALE SKAKELS

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube

VINNIGE SKAKELS

  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum

DIE PLASIEWINKEL

Kopiereg 2021. Hoërskool Merensky. Alle regte voorbehou.
Proudly powered by WordPress | Education Hub by WEN Themes