Dat die Plasies van praat hou, is ‘n feit. Dat hulle dit boonop geniet om aan spanredenaarskompetisies deel te neem, is ‘n feit soos die alfabet. Spanredenaarskompetisies vir 2019 is op 5 Maart afgeskop met 7 spanne se deelname aan Read More …
Category: Kultuur
Wowee laat Byekorf zoem
Enige kultuurgeleentheid op Plasieland word baie goed ondersteun. Op Woensdag, 27 Februarie, het Die Byekorf behoorlik gezoem met die aanbieding van 2019 se eerste WoWee Woensdag. Hierdie inisiatief word deur die UK-kultuurkomitee gedryf. Tydens pouse word leerders vermaak deur talent Read More …
WordWorx laat woorde weerklink
FOTO’S: Stella Nkuna, Tessa Sam, Zaara Turk, Zoë Robertson & Johann Kemp. Suné Hermann & Anke Venter. Deur Zoë Robertson, graad 11 Op Woensdag, 27 Februarie, het jong, entoesiastiese, kreatiewe skrywers op Plasieland weer vergader om te praat oor ‘n Read More …
Jong Maestro begeester gehoor

Plasieland se eie maestro, Janko Blignaut, het op Sondag, 3 Maart, die gehoor in die skoolsaal aan sy voete gehad toe hy saam met Lies Colman, ‘n bekende pianis van België, opgetree het. Werke van Rachmaninoff, Beethoven, Mozart, Mendelssohn, Chopin Read More …
Onverskrokke Plasie-praters stel hul saak
Op 26 en 27 Februarie het 23 redenaars van Hoërskool Merensky mekaar die woordstryd aangesê in ‘n poging om die ATKV-uitdunrondte op 25 April te haal. Die seniors was eerste aan die beurt met ‘n volle dosyn praters. Deelnemers in Read More …
WordWorx woeker met woorde

FOTO: Voor: Shalom Mashele, Stella Nkuna, Liza-Ri Snyman, Lin-Mari Theron & Anize Basson. Agter: Zaara Turk, Tessa Sam, Jan-Carel van Niekerk, Juan-Jacques Moller, Thabiso Shai & Eduan Naudé. Op 30 Januarie het Hoërskool Merensky se belowende woordkunstenaars die eerste WordWorx-byeenkoms Read More …
Plasieland verwelkom nuwe personeel

Hoërskool Merensky is opgewonde oor die nuwe personeel wat in 2019 hul individuele kennis en passie op Plasieland gaan uitleef en so daartoe bydra om Merensky nog meer besonders te maak. Voor: Mee. Maryke Joubert (Afrikaans), Michaela Becker (Landbou & Read More …
Cheers on arty success

PHOTO Front: Celia Duvenhage (Modern Dance), Genevieve Booyse (Ballet), Bonita Jacobs (Classics, Latin, NRG) and Anica Scholtz (Photography, Contemporary Piano). Back: Mari Weber (Manager), Anriette van Rooyen (Drama), Derius Erasmus (Guitar), Ingrid Linde (Piano/Violin), Thessa Bekker (Vocals) and Lize-Mari Jooste Read More …
Merke, gereed – Sing!

Op Vrydag, 19 Oktober, het die Merensky-sêrgroep vir die eerste keer aan die ATKV se Animato A Capella sangkompetisie vir hoërskole deelgeneem. Vroegdag is daar reeds vertrek na Johannesburg, ter voorbereiding van die uitdunronde by Curro Wilgeheuwel in Roodepoort. Hierdie Read More …
Awards abound at Thrilling MDDA event

PHOTO: BEST ALL ROUNDER Suandrie Corbett and Mrs Mari Weber (Manager MDDA). The last “Thrilling Tuesday” and prize giving ceremony of the Merensky MDDA (music, dance, drama and art school) was held on Tuesday, 16 October in the hall. The Read More …