Dat die Plasies van praat hou, is ‘n feit. Dat hulle dit boonop geniet om aan spanredenaarskompetisies deel te neem, is ‘n feit soos die alfabet. Spanredenaarskompetisies vir 2019 is op 5 Maart afgeskop met 7 spanne se deelname aan Read More …
Category: ATKV-Redenaars
Onverskrokke Plasie-praters stel hul saak
Op 26 en 27 Februarie het 23 redenaars van Hoërskool Merensky mekaar die woordstryd aangesê in ‘n poging om die ATKV-uitdunrondte op 25 April te haal. Die seniors was eerste aan die beurt met ‘n volle dosyn praters. Deelnemers in Read More …
Radikale tonge klap by redenaars

FOTO: INDIVIDUELE WENNERS Keynan Fox, Amelda Pretorius, Jamie Robertson en Mariesa Schutte. Op Saterdag, 18 Augustus 2018, het die Limpopo finaal van die Radikale Redenaarskompetisie by Hoërskool Pietersburg plaasgevind. Hoërskool Merensky het agt individuele sprekers en vyf spanne ingeskryf. Uit Read More …
Applous vir Plasieredenaars

FOTO: GRAAD 9-SPAN Ruben Potgieter, Mariesa Schutte, Reynard Pretorius en Marjoné Beukes. Die uitslae van die Limpopo uitdunronde van die Radikale Redenaarskompetisie is pas bekendgemaak en die Plasiepraters glimlag van oor tot oor. Vier van die spanne was goed genoeg Read More …
Keynan haal finaal

Keynan Fox, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Merensky, het die uitsonderlike prestasie behaal om Limpopo te verteenwoordig by die nasionale finaal van die ATKV-redenaarskompetisie wat op 16 en 17 Augustus 2018 by ATKV-Buffelspoort gehou word. Vir Keynan is hierdie geen Read More …
Vet praat-pret op Plasieland

FOTO: Hlayisanani Shingangi, Lulama Mkhawana, Shumikazi Ngonyoza en Palesa Shiluvane. Hoërskool Merensky is bekend as ‘n skool van eerstes op kultuurgebied. Op 24 en 25 Mei is nog ‘n baan gebreek toe ‘n uitdunronde van die landwye Radikale Redenaarkompetisie by Read More …
Plasiepraters is paraat

FOTO: SENIORS Stefan en Suandrie Corbett, Liné Fourie, Lisa Maguire, Liza-Ri Snyman en Amelda Pretorius. Afwesig: Crystal Kirstein en Manika van Schalkwyk. Ter voorbereiding van die landwye ATKV-redenaarskompetisie het Hoërskool Merensky se gladdebekke op 12 en 14 Maart aan die Read More …
Plasies talk up a storm

PHOTO: GRAAD 9.2 AFRIKAANS Ruben Potgieter, Mariesa Schutte, Reynhard Pretorius en Marjoné Beukes. Nine orator teams from Merensky High School participated in the Veritas Team Orators Competition at Pietersburg Hoërskool on 5 and 6 March 2018. It was the second Read More …
Werkswinkel vir Plasie-redenaars

FOTO: Voor: Keynan Fox, Stephanie Potgieter en Palesa Shiluvane. Middel: Dezi de Jager, Chantelle Meyer, Johan van den Heever en Mariesa Schutte. Agter: Ruben Potgieter, Sue-Ann du Preez, Sydney Whitcomb, Jacqueline Cronjé, Marcel Arlow en Andrea van Jaarsveld. Selfs die Read More …
Plasie-praters by finaal

FOTO: Jamie Robertson en Amelda Pretorius. Op Saterdag, 14 Oktober het twee van Hoërskool Merensky se topredenaars by Hoërskool Garsfontein deelgeneem aan die Radikale Redenaarsfinaal. Jamie Robertson (graad 9) het in die Engelse afdeling deelgeneem met haar toespraak, Reality TV Read More …