FOTO’S: Stella Nkuna, Tessa Sam, Zaara Turk, Zoë Robertson & Johann Kemp. Suné Hermann & Anke Venter. Deur Zoë Robertson, graad 11 Op Woensdag, 27 Februarie, het jong, entoesiastiese, kreatiewe skrywers op Plasieland weer vergader om te praat oor ‘n Read More …
Category: Wordworx
WordWorx woeker met woorde

FOTO: Voor: Shalom Mashele, Stella Nkuna, Liza-Ri Snyman, Lin-Mari Theron & Anize Basson. Agter: Zaara Turk, Tessa Sam, Jan-Carel van Niekerk, Juan-Jacques Moller, Thabiso Shai & Eduan Naudé. Op 30 Januarie het Hoërskool Merensky se belowende woordkunstenaars die eerste WordWorx-byeenkoms Read More …
WonderWoorde woeker op Merensky

Hoërskool Merensky se kreatiewe skrywers het op Woensdag, 9 Maart hul eerste byeenkoms van 2016 gehou. Soos in die verlede, beoog die groep om nie alleen meer van die skryfkuns te leer nie, maar ook om ‘n spogpublikasie die lig Read More …
Drie in ‘n ry vir Wordworx

FOTO: Laryn Prins, Janke Jansen van Vuren, Sharmin Labuschagne en Michaela Viljoen. Die gesogte woordkunsklub by Hoërskool Merensky, getiteld “Wordworx”, doen dit weer met ‘n puik publikasie. Top bydraes van klublede, wat ‘n goeie oorsig oor die jaar se Read More …