Hoërskool Merensky verwelkom mnr. Stebian van der Walt by die Plasiespan. Hy sal voortaan as “mnr. Krieket” bekendstaan, aangesien hy verantwoordelikheid aanvaar het vir krieketafrigting op Plasieland. Van der Walt is ‘n gekwalifiseerde Krieket Suid-Afrika vlak 3 afrigter. Tans is Read More …
Category: Sosiaal
Jong Maestro begeester gehoor

Plasieland se eie maestro, Janko Blignaut, het op Sondag, 3 Maart, die gehoor in die skoolsaal aan sy voete gehad toe hy saam met Lies Colman, ‘n bekende pianis van België, opgetree het. Werke van Rachmaninoff, Beethoven, Mozart, Mendelssohn, Chopin Read More …
Kleurskouspel teen kanker

FOTO: Piet Pohl (graad 8) geniet elke oomblik. CANSA het jaarliks ‘n “Sprayathon” by Hoërskool Merensky om geld in te samel vir kankerpasiënte in die Tzaneen-omgewing. Hierdie jaar se vrolike fondsinsameling is baie goed deur die Plasies ondersteun op Vrydag, Read More …
Dis PRET om te hardLOOP

Woensdag 23 Januarie was D-dag vir die jaarlikse pretloop by Hoërskool Merensky. ‘n Rekordgetal Plasies het die 4,2 km sirkelroete aangepak. Hulle het by die skoolhek begin, op teen ‘n steil helling, na die natuurreservaat en terug. Terwyl pret en Read More …
Nog ‘n Moo’se sukses

Seker die bekendste en mees suksesvolle tradisie by Hoërskool Merensky, het hom Woensdagmiddag, 16 Januarie, weer by Agri-Merensky op Plasieland afgespeel. Plaas. Drukgang. Modderwater met ‘n klank. ‘n Massa toeskouers. Dit is wat gewag het op 2019 se nuwe onderwysers, Read More …
Goed om te ontmoet

Op dag 1 by Hoërskool Merensky was dit ‘n groot affêre toe die “ou” Plasies die nuwe Skiewies ontmoet het tydens die tradisionele besemsokkie op Woensdag, 9 Januarie. Hierdie jaar is daar vir die Skiewies kussings by die mengsel gevoeg: Read More …
Plasieland verwelkom nuwe personeel

Hoërskool Merensky is opgewonde oor die nuwe personeel wat in 2019 hul individuele kennis en passie op Plasieland gaan uitleef en so daartoe bydra om Merensky nog meer besonders te maak. Voor: Mee. Maryke Joubert (Afrikaans), Michaela Becker (Landbou & Read More …
Gholfdag ‘n groot avontuur

By Hoërskool Merensky word daar nie net geleer, gesport, gekultuur en geboer nie. Op hierdie plaas het die gholfballe op Saterdag, 27 Oktober, oral deur die lug getrek. Plasieland se eerste Avontuur Gholfdag het liefhebbers van dié sport aan die Read More …
Tyd vlieg

FOTO: Michelle Robertson en Carl Dohse. Dit is tradisie vir die graad 8’s van Hoërskool Merensky om elke jaar ‘n tydkapsule naby die Plasie-museum te plant. Die skiewies gee inligting oor interessante gebeure by die skool gedurende die jaar. In Read More …
Spesiale dag vir Plasie-vroue

Koel weer op Saterdag, 13 Oktober, het vanjaar se Moeder- en Dogterdag by Hoërskool Merensky ingelei. Binne-in die pragtig versierde saal het harte egter warm geklop. Om asemwegslaan tafels het vriendinne en families vrouwees gevier. Nadat almal kon “oe en Read More …