
Op Vrydag, 22 Februarie, was Hoërskool Merensky gasheer vir die jaarlikse Soutpansberg Atletiek Interhoër, wat hierdie jaar op Plasiepark aangebied is. Hoërskole Pietersburg, Frans du Toit, Eric Louw, Louis Trichardt, Merensky, Northern Academy en HTS Tom Naudé het op Plasieland Read More …