
Rohan Wewege (graad 11) het die naweek van 16 en 17 Februarie aan die Ekurhuleni Binnenshuise Boogskietkampioenskap deelgeneem te Kempton Park. Hy behaal ‘n goue medalje in die YAMBU-afdeling.
Een dosyn Merensky-boogskuts het na Magnum Boogskiet in Pretoria gereis om in die eerste been van die 3Di Triple Crown ABO-kompetisie te kompeteer. Dag 1 (Saterdag, 9 Februarie) het Dillon du Preez, Christof Joubert, Morney Kleinhans, Dian Schnettler & Afrigter Read More …
Oor die naweke van 26 Januarie en 2 Februarie het Canell Jackson, een van Hoërskool Merensky se topskuts, nie op haar louere gerus nie. Tydens die Provinsiale Binnenshuise Kampioenskap in Montana Park, skiet Canell ‘n nasionale kwalifiserende telling van 292 Read More …
PHOTO Front: Kiara van Breda and Izelri Theron. Middle: Ryan Jackson, Ashley Hunt, Canell Jackson, Lin-Mari Theron and Rikus Faurie. Back: Ariane Marais, Dawie Theron, Sean Hunt, Rohan Wewege and Armand Wiers. In on of the final events on the Read More …
Merensky Boogskietklub het verlede week aan die Wêreld Boogskietkampioenskap in Potchefstroom deelgeneem. 13 Plasieskuts het in hul onderskeie klasse gekompeteer tydens hierdie uithalerbyeenkoms. Gedurende die weeklange kompetisie by die Elgro River Lodge, moes die skuts op vier verskillende bane skiet. Read More …
FOTO Voor: Rikus Faurie, Lin-Marie Theron, Ashley Hunt, Canell en Benéche Jackson. Agter: Dawie Theron, Ryan Jackson, Armand Wiers, Sean Hunt en Rohan Wewege. Die Merensky Boogskietspanne het die naweek van 8 en 9 September by die Wild Crete 3D Read More …
The SA National Archery Association recently announced that the SASCOC Colours Board has awarded Protea Colours, the highest sporting accolade the country has to offer, to Canell Jackson, a grade 10 learner from Merensky High School. Canell will be representing Read More …
FOTO: Voor: Rikus Warmenhoven en Janco Theron. Middel: Ashley Hunt, Canell Jackson en Lin-Marie Theron. Agter: Dawie Theron, Sean Hunt, Rohan Wewege, Armand Wiers en Morney Kleynhans. Hoërskool Merensky se skuts het oor die naweek van 18 Augustus deelgeneem aan Read More …
FOTO: Voor: Ariane Marais, Ashley Hunt, Canell Jackson en Armand Wiers. Agter: Rikus Faurie, Yolandi Potgieter (organiseerder), Benéche Jackson, Sean Hunt, Rohan Wewege, Schalk Warmenhoven, Morne Kleynhans jnr, Magdalena Kleynhans en Morne Kleynhans. Een van die voorste gebeurtenisse op die Read More …
PHOTO: Front: Ryan Jackson, Ashley Hunt, Canell Jackson, Lin-Marie Theron, Morney Kleinhans and Rikus Faurie. Back: Janco Theron, Arian Marais, Dawie Theron, Armand Wiers, Rohan Wewege, Natie Faurie, Martin Mostert, Benéche Jackson and Sean Hunt. On the weekend of 2 Read More …