
FOTO: Die Plasie o.15-span straal na hul oorwinning. Op Saterdag, 6 April, het die rugby- en hokkiespanne van Hoërskool Merensky in vriendskaplike wedstryde kragte gemeet met die spanne van Hoërskool Frans du Toit in Phalaborwa. Op ‘n nat rugbyveld het Read More …