
Out with the old. In with the new. Merensky High School welcomed some of their new grade 8s and parents on Saturday, 17 November 2018, at Plasiepark. At the break of dawn it was all systems go when the Plasie Read More …
Out with the old. In with the new. Merensky High School welcomed some of their new grade 8s and parents on Saturday, 17 November 2018, at Plasiepark. At the break of dawn it was all systems go when the Plasie Read More …
It was game on from the word go when the u.14 rugby team of Merensky High School played in the Virsekerbeker quarter final game against the team of Hoërskool Piet Retief. Plasiepark came alive when the promising youngsters ran onto Read More …
Rugbyliefhebbers, noord van die Vaalrivier, het op Saterdag, 28 Julie, regop gesit toe die kwalifiserende skolespanne uitdraf in uitspeelwedstryde van die Virsekerbeker-toernooi. Hoërskool Merensky se o.14A-, o.15A- en o.16A-spanne het in 3 verskillende provinsies deelgeneem. Die Merensky o.14’s het in Read More …
FOTO: Die o14-wenspanne. Op Saterdag, 9 Junie, het die junior Plasiespanne in die Limpopo semi-finaal by Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane rugbysake uitgespook. Die o.14A-span het teen Hoërskool Ben Viljoen van Groblersdal staal getoon en 25-17 gewen. Drieë word aangeteken Read More …
FOTO: Tiaan Tönsing beur vorentoe met die bal. Hoërskool Merensky se rugbymanne het op Saterdag, 26 Mei, in hul laaste ligawedstryd teen die spanne van Hoërskool Frikkie Meyer in Thabazimbi te staan gekom. Alhoewel die seniorspanne swaargekry het, het die Read More …
PHOTO: Duan Gubitz (u.16) scores a try. On Saturday, 19 May the last general winter sports day was hosted at Plasiepark, Merensky High School. The visitors from Piet Potgieter High School in Mokopane were surprised by the cold, rainy conditions Read More …
FOTO: Ruan van Rooyen (o.15) druk ‘n drie. Hoërskool Merensky het Saterdag, 12 Mei, tuis teen Hoërskool Ben Viljoen kragte gemeet in nog ‘n ligawedstryd. Die Plasies se wenstreep is die naweek voortgesit, met net die tweedespan wat met ‘n Read More …
PHOTO: Ryno van Burick scoring. On Saturday, 21 April, Merensky High School welcomed various sports teams from Hans Strijdom High School in Mookgophong. From the word go the Plasies ruled the roost. On the muddy rugby fields the boys proved Read More …
FOTO: Suandrie Corbett (o.16A) Hoërskool Merensky het op Saterdag, 14 April, aan die eerste rugby ligawedstryde vir die seisoen teen Hoërskool Ellisras deelgeneem. Dogtershokkie en netbal het vriendskaplik deelgeneem. Die Plasies se dogtershokkiespanne het skitterend presteer. Die o.14-span het die Read More …
FOTO: DIE NTK XV Voor: Czezaan Claase, Josh Labuschagne, Calvin Schambriel, Martin Theunissen, Kyle de Jager en Delux Jooste. Middel: Mandi Stulwani, Nizaar Phillips, Wian Meades en Arno Tonsing. Agter: Liam Parker, Gary Botha, Ryno van Burick, Francois Froneman, Stefan Read More …