
Alexandra Dreyer, tennisafrigter by Hoërskool Merensky, is gekies as die nuwe Limpopo tennis hoërskoleliga voorsitter vir die noordelike streek vir 2016/2017.
Sy sal voortaan die ligabepalings en reëlings vir alle hoërskole in die noorde van Limpopo bestuur.