Danie in Limpopo 7’s-span

Danie Potgieter

Danie Potgieter van Hoërskool Merensky is onlangs opgeneem in die senior Limpopo 7’s-span.

Dié span neem op 22 en 23 September aan die bondedag deel. Hulle gaan ook in die Oktober vakansie aan die nasionale toernooi deelneem.

Baie geluk, Danie!