ACADEMICS

Somerprysuitdeling 2016

DEPUTY PRINCIPAL: ACADEMICS

Me. Magriet van der merwe
Ms. Magriet van der Merwe

 

Toptoekenning vir Merensky

Published on
Hoërskool Merensky se RTT- en IT-leerkragte stap breëbors nadat hul tydens die Limpopo RTT- en IT- werkswinkel op 15 en 16 Februarie in Polokwane met ‘n sak vol toekennings weggestap het. Hierdie toekennings is geskoei op 2016 matriekuitslae. Uit die 12 kategorieë het Merensky in 10 onder die top 3 skole in Limpopo geëindig. Hoërskool…
Category: Academics

Dining in style at Appetito Restaurant

Published on
On Wednesday, 8 February, Merensky High School’s Appetito Restaurant was a hive of activity when the grade 12 Hospitality students presented a fine dining experience. This opportunity serves as a valuable “hands-on” training experience for the grade 10 to 12 learners at Plasieland.
Category: Academics, Social

Nog Plasies ontvang Presidentstoekenningsertifikate

Published on
Chelsea Schlebusch spog met ‘n silwer Presidentstoekenningsertifikaat wat sy verdien het vir haar 2016 portefeulje. Lisa MaGuire, Steph-Marie de Lange, Hayley Stephenson en Lize-Ri Snyman het voldoen aan die Presidentstoekenning vereistes vir ‘n brons sertifikaat. Lisa MaGuire, Steph-Marie de Lange, Hayley Stephenson en Lize-Ri Snyman.
Category: Academics, Presidents Award

Merensky woon ATKV kursusse by

Published on
Op Vrydag 20 Januarie het me. Claudia Olivier, nuwe leerkrag by Hoërskool Merensky, ‘n kursus te Polokwane voltooi om haar te bekwaam as geregistreerde ATKV-Redenaarsbeoordelaar. Aangesien die Plasies se debatslus reeds verlede jaar aangewakker is, het sewe leerders op Saterdag, 21 Januarie by haar aangesluit ten einde ‘n debatslypskool by Pietersburg Hoërskool by te woon.…
Category: Academics

Plasie Academic Top 10 announced

Published on
The top 10 achievers in Merensky High School for end of 2016 has been announced. The results are calculated from each learners’ 4 main subjects with their best 3 remaining subjects. Grade 8 (2016) Front: Iszabella le Roux (1), Suandrie Corbett (2), Rinus Jacobs (3) Judi Fleischmann (4) and Bianca Prinsloo…
Category: Academics

President’s Award alive and well at Merensky

Published on
Merensky High School congratulates the following learners who have completed their silver President’s Award in 2016: Tahiyya Moosa, Eljana Fleischmann, Jenna Devenish and Amelia Middleton. Gideon Engelbrecht, Juan-Jacques Moller, Jan-Carel van Niekerk and Jenelle de Jonge also completed the bronze award and are on their way to obtain gold. Another first occurred when two of…
Category: Academics, Presidents Award

New Plasie dynamos

Published on
Added to the already dynamic teaching staff at Merensky High School, 2017’s intake boasts with young and energetic teaching excellence. The group were welcomed with a friendly Plasie-braai before the hard work commences. PHOTO Front: Thomas Joubert (Gym & PT) and Alexandra Dreyer (EMS & LO). Back: Greta van Staden (Physical Science), Claudia Olivier (Afrikaans…
Category: Academics

Plasies pronk in Afrikaans

Published on
15 Plasies kon hierdie week pronk met puik uitslae, nadat hul op 6 September 2016 aan die ATKV Junior Afrikaanse Olimpiade deelgeneem het. Lize Mostert spog met die topprestasie van 80% vir Afrikaans Huistaal, terwyl Stefan Corbett in haar nek blaas met 78%. In die Afrikaans Eerste Addisionele Taal afdeling behaal Danzi Ivy 71% en…
Category: Academics

Waarom Presidentstoekennings by Merensky?

Published on
Twee matrikulante van Hoërskool Merensky, Bianca Spies en Micaela Ball, het onlangs onderskeidelik 'n silwer en brons Presidentstoekenning ontvang. Om hierdie gesogte toekenning te ontvang, moes hulle onder andere 'n sekere aantal maande ‘n sport beoefen het. ‘n Nuwe vaardigheid moes ook aangeleer word, byvoorbeeld die speel van ‘n musiekinstrument of ‘n draai op die…
Category: Academics, Presidents Award

Plasies visit the USA

Published on
During the October holidays four of Merensky students participated in Travel and Sport’s Academic Achiever Tour to the USA. Marlu McLean, Monique Zhanda, Dineo Shokane and Belinda Nzadi was excited to visit Boston, New York and Washington. Visits were paid to world renowned universities, like Harvard, Yale, MIT, Princeton and the University of Columbia. Lectures…
Category: Academics

Somerprysuitdeling op Plasieland

Published on
Dit was ‘n spoggeleentheid tydens die somerprysuitdeling te Hoërskool Merensky op 20 Oktober. Nadat ds. Mattheus op gepaste wyse geopen het, het almal teenwoordig die spreker, mev. Dodrie Corbett, se in-die-kol-toespraak geniet. Tientalle leerders is met sertifikate, trofees, erepennings en spesiale toekennings vereer vir hul sport- en kulturele bydrae tot die sukses van Plasieland. Die…
Category: Academics

Merensky matrieks word vereer

Published on
Op Maandag, 17 Oktober het die klas van 2016 en hul ouers bankvas in die Merensky skoolsaal gesit om hul laaste kerkdiens en prysuitdelingsgeleentheid by te woon. Ds. Edmund de Beer het op gepaste wyse die Woord gebring, waarna die tradisionele kleuterskool en laerskool-afskeidsitems onder luide toejuiging aangebied was. Michelle Stevens het haar skoolloopbaan afgesluit…
Category: Academics

Plasies presteer by Nasionale Spelathon

Published on
Anize Basson, Graad 9, en Anri McLean, Graad 10, het Saterdag 8 Oktober aan die nasionale rondte van die Spelathonkompetisie by Leeuwenhof Akademie in Gauteng deelgeneem. Hulle het eers in die gesiene-woord-afdeling (woorde wat deelnemers vooraf kon leer) deelgeneem, en daarna na die ongesiene-woord-afdeling oorgegaan. Die kompetisie was deurentyd baie stresvol. Anize het in die…
Category: Academics

Plasies conquer 48km

Published on
Nine determined Plasie hikers knew that the weekend of 30 September to 2 October would prove to be a challenge. The set hike of 48km to qualify for a Silver Presidents Award was met with an attitude of “game on”. Armed with loaded backpacks and walking sticks they kicked off from the Broederstroom hut as…
Category: Academics, Presidents Award

Agri-Merensky laat bokke blêr

Published on
Tydens 2 tot 5 Oktober het sewe leerlinge van Agri-Merensky Limpopo verteenwoordig op nasionale vlak tydens die Nasionale Jeugskou in Morgenzon. Die leerders het saam met meer as 500 ander deelnemers, van regoor Suid-Afrika, in die vleisbeeste en vleisbokke-afdelings gekompeteer. Nicole Muller behaal ‘n vierde plek vir skoumanskap en is algeheel sesde. Iszabella Le Roux…
Category: Academics
1 2 3 5