Letterkundiges geslyp by Merensky

Mee. Maryke Joubert, Claudia Olivier, mnr. Henk Viljoen & me. Trudie Botha.

FOTO: Mee. Maryke Joubert, Claudia Olivier, mnr. Henk Viljoen & me. Trudie Botha. Mnr. Henk Viljoen, Streeksverkoopsbestuurder: Skole-afdeling van NB-uitgewers in Johannesburg, het op Saterdag, 23 Februarie, ‘n slypskool in graad 11 en 12 voorgeskrewe letterkunde by Hoërskool Merensky aangebied. Read More …