MDDA

Thrilling Tuesday 2016

A unique school-within-the-school

Merensky High School's unique MDDA (Music, Dance, Drama and Art School) operates under the governing body.

Highly qualified coaches provide an opportunity for students to develop their full potential and exploit their talents with 26 classes per year.

Depending on the student's timetable, some classes are offered during school hours and other after school.

 

TUTORS

01-mari-weber-bonita-jacobs02-celia-duvenhage-genevieve-booyse03-mareli-vd-walt-bobbi-gerber04-rina-klaver-ingrid-linde05-m-weber-a-v-rooyen-berthie-greyling  

MDDK

Extra-curricular exams that can be taken:

UNISA
ALMSA
ROYAL SCHOOL OF MUSIC
TRINITY COLLEGE
RAD
AIDT


MDDA News

Plasie-kunstenaars betower

Publish on
Hoërskool Merensky se MDDK (musiek-, dans-, drama- en kunsskool) het die tweede kwartaal op luisterryke wyse afgesluit met ‘n Thrilling Wednesday in die skoolsaal. Twee maal per jaar kry Plasie-kunstenaars die geleentheid om voor ‘n gehoor op te tree en só hul voortgesette vordering ten toon te stel. Woensdag, 28 Junie het aan alle verwagtinge voldoen met ‘n puik program, bestaande uit ‘n verskeidenheid items wat strek van voordrag tot sang, dans en musiek. Die gehoor het heerlik meegeleef en die kunstenaars aangespoor om hul beste te gee. Vir die eerste keer het die kunsleerlinge ook ‘n uitstalling van sketse en beeldhouwerk aangebied. Hierdie skool-binne-die-skool gaan van krag tot krag…
Categories: Culture, MDDA

Plasie-skrywer bly besig

Publish on
Hoërskool Merensky spog weer met Mari Weber, kultuurbestuurder en hoof van die Musiek-, Dans-, Drama- en Kunsskool, wie al vanaf 2006 deel is van die Plasie-kultuurspan. Behalwe die skryf van verhoogtekste, toesprake en berigte, waag Weber ook haar hand van tyd tot tyd aan meer spesifieke skryfkuns. In 2011 redigeer sy ‘n publikasie van Marissa Greeff, Bome van plek tot plek – Nasionale Krugerwildtuin en was sy ook verantwoordelik vir die lusmaker op die skutblad. Die tweede uitgawe van hierdie boek is in 2017 deur Briza-publikasies uitgegee. In 2013 verskyn een van haar monoloë in die Piekfyn Afrikaans handboek vir Graad 8’s. Die boek, Reisverhale onder redaksie van Marissa Greeff,…
Categories: Culture, MDDA

Hip MDDK-dansers hop

Publish on
Tydens die Solo Latina Danca se kwalifiserende kompetisie in Nelspruit op Saterdag, 3 Junie, het Plasiedansers Ulrich Greeff, John Slabber, Nicole Muller, Handy Mosila, Marne Barnard, Jeandré Joubert en Crystal Kirstein hul passies ten toon gestel. Jeandré Joubert stap weg met ‘n silwermedalje in die NRG-kategorie en word bekroon as die algehele wenner in Bangra en Energy. Hy verdien ook ‘n bronsmedalje in die Hip-Hop ope-afdeling vir o.16’s. Handy Mosila ontvang ‘n goue medalje in die Hip-Hop ope-afdeling vir o.16-dansers. Ulrich Greeff dans twee bronsmedaljes (Energy en Classics) los en verwerf ‘n goud in die o.18 Hip-Hop ope-afdeling. Hoërskool Merensky bedank danstutor Bonita Jacobs vir haar inspirerende afrigting en ondersteuning.…
Categories: Culture, MDDA
1 2 3 6