School Culture

Skoolkultuur

Merensky High School is proud to carry the SAOU title:

“Skool met die beste bevordering van kultuur”

At Plasieland sport and culture go hand-in-hand. This is the best place to make culture eagles soar.

PRODUCTIONS

Every second year the whole school has the opportunity to take part in a big production. Revues as well favourite musicals have successfully been staged.

PUBLIC SPEAKING

Annual participation in the ATKV additional language competition is encouraged.
Senior learners have the opportunity to compete in the annual Rojac speech competition.
Plasies do well at the annual “SA Model United Nations Debate”.
From 2018, English speaking learners can also compete in the Radikale Redenaars, hosted at Merensky.

POP-UPS

An annual talent competition at Plasieland.
After auditions in various categories (Dance, Instrumental, Vocal, Drama) the top entries perform at a gala evening and compete for big prizes.

WOWEE WOENSDAE

Twice a term, pupils have the opportunity to showcase their talents during break at the Beehive.

PLAYS

Acting has been going strong since the 70’s.  Drama students have the opportunity to enter the annual National Acting Competition in Cape Town.
An English play will be presented in July 2018.

TZANEEN EISTEDDFOD

Merensky High School annually hosts the Tzaneen Eisteddfod. Our students perform well in the various sections such as Music, Vocal, Instrumental, Art, Dance and Afrikaans and English Drama. The overall winner in the High School Division usually comes from the Plasie stable.

COMPETITIONS AND CHAMPIONSHIPS

Learners are encouraged to participate in external competitions and championships.
Over the years, a good number of dancers, singers and musicians have been included in the South African team competing in the USA.


Culture News

Applous vir Plasieredenaars

Published on
FOTO: GRAAD 9-SPAN Ruben Potgieter, Mariesa Schutte, Reynard Pretorius en Marjoné Beukes. Die uitslae van die Limpopo uitdunronde van die Radikale Redenaarskompetisie is pas bekendgemaak en die Plasiepraters glimlag van oor tot oor. Vier van die spanne was goed genoeg om lynreg na die nasionale finaal deur te dring. In die Afrikaans Moedertaalafdeling gaan albei…
Category: Academics, Culture

Debat is in hul blou bloed

Published on
Suandrie Corbett en Jamie Robertson (graad 10) van Hoërskool Merensky het vir die tweede jaar aan die ATKV-debatskompetisie deelgeneem, hierdie keer in die seniorafdeling. In die semi-finale ronde op 26 Mei, te Hoërskool Rustenburg, het hulle te staan gekom teen ‘n gedugte tweemanskap van Afrikaans Hoër Seunskool, wat gewoonlik skoonskip maak in dié kompetisie. Suandrie…
Category: Academics, Culture

BB Tzaneen sponsor

Published on
PHOTO: Merensky High School’s principal, Mr Magnus Steyn, receives the keys to the new Renault Kadjar, sponsored by BB Tzaneen, from Mr Nic Dorfling, dealer principal at BB Tzaneen Nissan.
Category: Academics, Culture, Hostel, Leaders, Social, Sports

Keynan haal finaal

Published on
Keynan Fox, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Merensky, het die uitsonderlike prestasie behaal om Limpopo te verteenwoordig by die nasionale finaal van die ATKV-redenaarskompetisie wat op 16 en 17 Augustus 2018 by ATKV-Buffelspoort gehou word. Vir Keynan is hierdie geen onbekende terrein nie, aangesien hy in 2015 eerste in die land geeïndig het. Plasieland vertrou…
Category: Culture

Vet praat-pret op Plasieland

Published on
FOTO: Hlayisanani Shingangi, Lulama Mkhawana, Shumikazi Ngonyoza en Palesa Shiluvane. Hoërskool Merensky is bekend as ‘n skool van eerstes op kultuurgebied. Op 24 en 25 Mei is nog ‘n baan gebreek toe ‘n uitdunronde van die landwye Radikale Redenaarkompetisie by die nuwe MDDK-sentrum op eie bodem plaasgevind het. Behalwe die Plasies, het laerskoolleerders van Laerskole…
Category: Culture

Nóg oud-Plasies vang graad

Published on
Chantey Kleinhans, klas van 2014 en tans ‘n student by NWU, is tans besig met Baccalaureus Legum (LLB) nadat sy haar Baccalaureus Commercii in Regte (Bcomm Regte) op 16 Maart hierdie jaar verwerf het. Tydgenoot, Rico Pretorius, het in 2017 by TUKS sy BSc Real Estate graad ontvang. [ngg_images source="galleries" container_ids="63" display_type="photocrati-nextgen_basic_thumbnails" override_thumbnail_settings="1" thumbnail_width="240" thumbnail_height="160"…
Category: Academics, Culture, Hostel, Leaders

Plasie Pop-Up artists perform

Published on
PHOTO: WINNER, GIRLS VOCAL & AUDIENCE FAVOURITE – Mariesa Schutte The annual talent show at Merensky High School, aptly named Pop-Ups, took place on Thursday, 17 May. This year was even bigger and better than before. After two afternoons of auditions, a final 26 items were selected by a panel to be performed before the…
Category: Culture

Plasies is praatparaat

Published on
FOTO: Jamie Robertson en Suandrie Corbett. Op Donderdag, 10 Mei 2018 het drie debatspanne van Hoërskool Merensky na Mookgophong gereis om by Hoërskool Hans Strijdom deel te neem aan die ATKV-debatkompetisie vir hoërskoolleerders. Die onderwerp, Suikerbelasting is tot voordeel van die Suid-Afrikaanse gemeenskap, is sinvol beredeneer deur die twee juniorspanne. Span een was Michelle Robertson,…
Category: Academics, Culture

10 uit 10 vir Merensky-opedag

Published on
Op Vrydag, 11 Mei, het Hoërskool Merensky dinge bietjie anders gedoen… Tradisioneel word graad 7’s met ‘n “roadshow” na die jaarlikse opedag uitgenooi en met busse aangery om die hoërskool-ervaring in skooltyd te beleef. Soos verwag kan word, het die Plasies weereens die voortou geneem en ‘n opedag aangebied met ‘n verskil. Laerskoolleerders in Merensky…
Category: Academics, Culture, Hostel, Leaders, News, Social, Sports

MDDK-talent skitter

Published on
FOTO: Zayana Moosa, Ntsakisi Shingange en Amelia Booth maak gereed vir hul optrede. Op Woensdag, 10 Mei, het die MDDK, Hoërskool Merensky se unieke kunsteskool, die eerste “Thrilling”-geleentheid van 2018 in die skoolsaal aangebied.  ‘n Groot aantal akteurs, sangers, musikante en dansers het die gehoor vermaak met hul talent. Soos gebruiklik, het die aand ook…
Category: Culture, MDDA

Former Plasie aims for Miss SA

Published on
Amongst the 2018 aspiring Top 12 Miss South Africa finalists is a name that makes Merensky High School proud. It can be said that Akile Khoza, class of 2012, started her claim to fame when she was crowned 1st Princess during the 2011 Mr and Miss Merensky pageant. She was also known as a keen…
Category: Academics, Culture, Hostel, Leaders, News, Social, Sports

Frikkie Deysel se dag

Published on
FOTO: Frikkie Deysel, Ryan Jackson, Bulletjie, Kesia Pohl en Ruëtte Schoeman. Hoërskool Merensky se jaarlikse Frikkie Deysel-piekniek het op Woensdag, 25 April 2018, gedurende pouse plaasgevind. Die tema van die dag was “Trotse Suid-Afrikaners”. Leerders het kleurvol volgens hulle kultuur aangetrek. Leerders het piekniekmandjies saamgebring en die graad 12’s het heerlik gekuier om braaivleisvure. Onderwysers…
Category: Culture, Social

Hierdie Plasie kán skryf

Published on
FOTO: Imcke van Vuuren. Imcke van Vuuren (graad 12) van Hoërskool Merensky is pas aangewys as nasionale wenner in die prosa-afdeling van die POORT-Skryfkompetisie vir hoërskoolleerders in Suid-Afrika en Namibië, met haar skryfstuk: Blou. Die POORT-Skryfkompetisie is ‘n projek van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, wat ten doel het om skeppende skryftalent in…
Category: Academics, Culture

Plasiepraters is paraat

Published on
FOTO: SENIORS Stefan en Suandrie Corbett, Liné Fourie, Lisa Maguire, Liza-Ri Snyman en Amelda Pretorius. Afwesig: Crystal Kirstein en Manika van Schalkwyk. Ter voorbereiding van die landwye ATKV-redenaarskompetisie het Hoërskool Merensky se gladdebekke op 12 en 14 Maart aan die interne uitdunne deelgeneem. Lank voor hierdie datums het die Plasiepraters die geleentheid benut om onvoorbereide…
Category: Culture

Plasies talk up a storm

Published on
PHOTO: GRAAD 9.2 AFRIKAANS Ruben Potgieter, Mariesa Schutte, Reynhard Pretorius en Marjoné Beukes. Nine orator teams from Merensky High School participated in the Veritas Team Orators Competition at Pietersburg Hoërskool on 5 and 6 March 2018. It was the second time that the Plasies entered this exciting competition, giving it their all against teams from…
Category: Culture
1 2 3 7