SPORTS

SPORTS COORDINATOR

Pieter van der Merwe
Mr. Pieter van der Merwe

Plasie-ruiters hou uit

Published on
Danielle Breed van Hoërskool Merensky het op Saterdag, 8 April, deelgeneem aan die Waterberg uithourit te Modimolle. Sy het deelgeneem in die junior kategorie en 80km in 5 ure en 46 minute met haar perd afgelê. Sy het algeheel ‘n 4de plek behaal. Onderwyser, Alexandra Dreyer, het self haar perd opgesaal en 2 uithouritte gedurende…
Categories: Horse Riding, Sports

Noko by SA’s

Published on
Noko Malatji, gerekende atleet van Hoërskool Merensky, het 7-8 April aan die Youth and Junior Track and Field Championships in Groenpunt, Kaapstad deelgeneem. Noko het gekwalifiseer vir die 100m-, 200m-, 110m hekkies- en aflos-items. Tydens hierdie een-in-‘n-duisend, waar hy skouer geskuur het met die land se topatlete, het hy die semi-finaal in die 100m gehaal.
Categories: Athletics, Sports

Plasies draf WIK kaf

Published on
FOTO Sheldon Muller, Janco Coetzee en Jenelle de Jonge. Hoërskool Merensky se o.19-span het eerste geeïndig in die junior-afdeling by die jaarlikse WIK-byeenkoms wat op 19 Maart te Stanford Lake College aangebied is. Met ‘n tyd van 1:15:54, en ‘n gemiddelde spoed van 16,60 km per uur, het hul letterlik in die nek geblaas van…
Categories: Cross Country, Mountain Biking, Sports, Swimming

Plasie swem goud los by streekskampioenskappe

Published on
Ronan Theron, ‘n graad 8 leerling van Hoërskool Merensky, het gedurende die Maart/April skoolvakansie deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse vlak 2 streekskampioenskappe in Germiston. Uit die 4 slae waarvoor hy ingeskryf het, het hy 2 finale rondes gehaal. Ronan eindig sesde in die finale 100m vlinderslagitem, maar verdien later goud met sy skitterende 50m vlinderslagpoging. Merensky…
Categories: Sports, Swimming

Merensky verf Witrivier BLOU

Published on
Op Saterdag, 22 April, het Hoërskool Merensky se wintersportspanne opgetrek na Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier. Seëvierende eerstespanne het gesorg dat die Plasies moeg, maar tevrede huis toe keer. Op die rugbyveld het die seniorspanne hul stempel afgedruk. Die o.16A’s wen 22-7, die tweedespan wen 14-0 en die eerstespan kraai koning met ‘n 19-15 telling.…
Categories: Boys Hockey, Girls Hockey, Netball, Rugby-en, Sports

Merensky tweekampers by SA’s

Published on
Gedurende die naweek van 7 en 8 April, is die 42ste Suid-Afrikaanse Tweekamp byeenkoms in die pragtige Paarl deur Boland Tweekamp aangebied. Veertien streke met 770 atlete van regoor die land het deelgeneem, met ouderdomme wat wissel van 9-59 jaar. Limpopo Tweekamp het 17 lede ingeskryf, waarvan Tayla Vos en Jané Geyer van Hoërskool Merensky…
Categories: Cross Country, Sports, Triathlon

Sukses vir langasems

Published on
FOTO Janco Coetzee en Amelia Middleton. Janco Coetzee en Amelia Middleton van Hoërskool Merensky het op 23 April aan die Sentrale Gauteng & Tshwane Driekamp se Duathlon Kampioenskappe deelgeneem te Germiston Lake. Janco het 2,5km gehardloop, 10km fiets gery en weer 1,25km gehardloop. Amelia het 5km gehardloop, 20km fiets gery en weer 2,5km gehardloop. Albei…
Categories: Cross Country, Sports, Triathlon

Kolskoot Merensky

Published on
FOTO MERENSKY SKUTS Rohan Wewege, André van der Merwe, Heinrich Pieterse, Marjo Vollenbroek (baanbeampte), Sean Hunt, Petrus van Breda (SANAA-president), Beneché Jackson, Ryan Jackson, Morney Kleinhans, Canell Jackson, Ashley Hunt, Kay-lee Jansen en Annebelle Schwab. Op 22 en 23 April het veertien skuts van Merensky Boogskietklub deelgeneem aan die Suid Afrikaanse Nasionale Binnenshuise Boogskietkampioenskappe, wat…
Categories: Archery, Sports

Plasie-eerstespanne loop voor

Published on
Op Saterdag, 25 Maart 2017, het Hoërskool Merensky se rugby-, netbal- en dogtershokkie vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane gespeel. Op die rugbyveld het Merensky se 0.14’s die knie gebuig met ‘n 17-27 telling. Die Plasie o.15-span het egter die bordjies verhang en hul wedstryd 14-5 gewen. Merensky se o.16- en 2e-spanne verloor…
Categories: Boys Hockey, Girls Hockey, Netball, Rugby-en, Sports

Plasieruiters pronk by Western Mounted Games

Published on
Op Saterdag, 25 Maart, het twee ruiters van Hoërskool Merensky aan die Western Mounted Games te Uitzoek Stalle in Tzaneen deelgeneem. Iszabella le Roux en Dominique Bond het saam met sestien ander deelnemers sake uitgespook in die “Western Reigning Qualifier 1”. Iszabella behaal ‘n eersteplek in die “Ranch Horse”-afdeling met Dominique in die tweedeplek. In…
Categories: Horse Riding, Sports

Plasie-hokkie toer Kaap toe

Published on
Oor die langnaweek van 17 tot 21 Maart het die eerste dogtershokkiespan van Hoërskool Merensky afgevlieg Kaap toe om te gaan deelneem aan die DF Malan Nasionale Hokkiekursus. Die Plasies het agt wedstryde gespeel. Wentellings is aangeteken teen Hoërskool Brandwag (1-0), Curro Durbanville (2-1) en Hoërskool Langenhoven (1-0). Hulle het gelykop gespeel teen Hoërskole La…
Categories: Girls Hockey, Sports

Merensky skuts tref nasionale kampioenskap

Published on
Tien vasberade skuts van Hoërskool Merensky se boogskietklub het die naweek van 18 tot 20 Maart aan die “South African National Field Archery Championship” (SANFAC) te Broederstroom deelgeneem. Die nasionale kompetisie is bygewoon deur skuts van heinde en verre, ter voorbereiding van die wêreldkampioenskappe wat volgende jaar in Suid Afrika plaasvind. Drie uitdagende dae en…
Categories: Archery, Sports

Joné qualifies for SA’s

Published on
Joné Geyer, a grade 9 learner from Merensky High School qualified to represent Limpopo at the South African biathlon championships to be held in the Paarl on 7 and 8 April this year.
Categories: Cross Country, Sports, Triathlon

Versatile coach Alex performs

Published on
Merensky High School teacher and tennis coach, Alexandra Dreyer, displayed her versatile skills on horse back and tennis court over the weekend of 3 to 8 March. On 3 March Dreyer completed a qualifying equestrian endurance race over 80km in 4h30m at Louwna, Vryburg in which she was placed third. The following day she competed…
Categories: Horse Riding, Sports, Tennis-en

Plasies support Le Club challenge

Published on
On Saturday, 11 March, 12 long distance runners from 2 Merensky High School teams took to the road at the Le Club cross country challenge held at Eiland Spa. This interesting challenge consisted of twelve 3km stages. Each athlete completed two distances of 3km each. Le Plasies’ first team ranked second after Hoërskool Pietersburg, with…
Categories: Cross Country, Sports
1 2 3 14