7s Rugby

 

Sevens Rugby

MHS 7's Rugby

Organiseerder

Clinton Gerber
Mr Clinton Gerber

Coaches

Mr Ian van Heerden
Mr Johannes Seerane

2018 Dates

1 September - VIVA tournament (Frans du Toit)
8 September - PHS tournament (Polokwane)
21-22 September - Twizza tournament (home)

7's Rugby News

Danie in Limpopo 7’s-span

Published on
Danie Potgieter van Hoërskool Merensky is onlangs opgeneem in die senior Limpopo 7’s-span. Dié span neem op 22 en 23 September aan die bondedag deel. Hulle gaan ook in die Oktober vakansie aan die nasionale toernooi deelneem. Baie geluk, Danie!
Categories: Rugby 7s-en, Sports

5, 6, 7 aksie in Polokwane

Published on
FAST 5 In die vriendskaplike PHS Hyundai Blitzfees by Hoërskool Pietersburg op Saterdag, 8 September, het Hoërskool Merensky se netbal Fast 5 o.17-span geseëvier en met goue medaljes van die baan gestep. Hulle het nie een wedstryd teen Hoërskole Nylstroom, Tom Naudé of Pietersburg verloor nie. Die o.15’s verwerf brons met wentellings teen Nylstroom se o.15- en o.17-spanne. QUICK SIX In die Quick Six hokkie-afdeling het die Plasie o.17-seuns stem dik gemaak en eerste geeindig nadat hulle PHS in die finaal 4-2 verslaan het. Jaco van Staden is aangewys as senior seunspeler van die fees. Die o.15-seuns- en o.17-dogterspanne eindig in die 4de-plek. LIMPOPO 7’s Alhoewel Merensky se o.17-seuns in…
Categories: Boys Hockey, Girls Hockey, Netball, Rugby 7s-en, Sports

VIVA Plasie rugby

Published on
PHOTO: THE u.15 TEAM Front: Mr Willem Hermann (afrigter), Rhyrick Anderson, Janco Grobler, Neo Mauwane, Rain Terblanche and Mr Johannes Seerane. Back: Theoniel Kleynhans, Hennie de Wet, Dewald van Graan, Ruan van Rooyen, Ruben Potgieter, Neil van Vuuren, Francois O’Connell and Gilbert Gerhardt. The VIVA 7s rugby day was held at Frans du Toit High School in Phalaborwa on Saturday, 1 September. 10 Senior and 10 junior teams from Limpopo rocked up to enjoy a fast and furious day of high energy rugby. Merensky High School’s junior team had an excellent start against Piet Potgieter (26-0), Ellisras (12-10) and Louis Trichardt (58-0), but was bogged down by the hosts (7-10).…
Categories: Rugby 7s-en, Sports