Archery

Archery

MHS Archery

Organiser

Yolandi Potgieter
Ms. Yolandi Potgieter

Coaches

Ms. Yolandi Potgieter

2018 Dates

18 August - North West Field Champs
25 August - Limpopo 3Di Champs
8 September - Triple Crown Leg 3
15 September - Gauteng Prov Field Champs
5-13 October - Word Champs (field), Potchefstroom
27 October - 3Di Champs
17-18 November - 3Di National Champs

Archery News

Merensky archers at nationals

Published on
PHOTO Front: Kiara van Breda and Izelri Theron. Middle: Ryan Jackson, Ashley Hunt, Canell Jackson, Lin-Mari Theron and Rikus Faurie. Back: Ariane Marais, Dawie Theron, Sean Hunt, Rohan Wewege and Armand Wiers. In one of the final events on the Merensky Archery Club’s calendar for 2018, two teams participated on 17 and 18 November in the 3Di National Championships at Magnum Archery in Gauteng. On day 1 Sean Hunt managed a provincial qualifier, while the star of the club, Lin-Mari Theron, once again made a Protea qualifier. Day 2 set the stage for the Plasies to shine with two ProQs by Sean and Lin-Mari. Lin-Mari also claimed gold, with Sean,…
Categories: Archery, Sports

Merensky lewer wêreld se beste

Published on
Merensky Boogskietklub het verlede week aan die Wêreld Boogskietkampioenskap in Potchefstroom deelgeneem. 13 Plasieskuts het in hul onderskeie klasse gekompeteer tydens hierdie uithalerbyeenkoms. Gedurende die weeklange kompetisie by die Elgro River Lodge, moes die skuts op vier verskillende bane skiet. Die uitsonderlike hitte in Potchefstroom en het daartoe gelei dat Morney Kleinhans weens dehidrasie moes onttrek. Die Plasies is egter nie deur die terugslag van stryk gebring nie en lewer ‘n allemintige twee wêreldkampioene op. Lin-Mari Theron het 3 wêreldrekords verbeter, met Canell Jackson wat 1 wêreldrekord verbeter en 1 ewenaar. Sean Hunt ewenaar ook sy klas se wereldrekord. Behalwe vir die goue medaljes, het Sean Hunt silwer, en Ryan…
Categories: Archery, Sports

“Skutterende” skietwerk

Published on
FOTO Voor: Rikus Faurie, Lin-Marie Theron, Ashley Hunt, Canell en Benéche Jackson. Agter: Dawie Theron, Ryan Jackson, Armand Wiers, Sean Hunt en Rohan Wewege. Die Merensky Boogskietspanne het die naweek van 8 en 9 September by die Wild Crete 3D Baan in die suide van Pretoria aan die derde been van die ABO Triple Crown deelgeneem. Dié byeenkoms was die laaste voor die wêreldkampioenskap in Oktober en die nasionale kampioenskap in November. Die vasberade Plasies het weereens hul staal getoon tydens die kompetisie. Die eerstespan, Ryan Jackson, Lin-Mari Theron, Sean Hunt en Canell Jackson het, ten spyte van die lastige wind, ‘n silwer medalje behaal. Die tweedespan, Rohan Wewege, Ashley…
Categories: Archery, Sports
1 2 3 17