Cricket

 

Limpopo Kampioene 2016

MHS Cricket

Organiser

Pieter van der Merwe
Mr. Pieter vd Merwe

Coaches

Mr. Pieter van der Merwe
Mr. Aubrey van Reenen
Mr. Seph Oosthuizen
Mr. Danie Olivier
Ms. Nelia Coetzee

2017 Dates

18 January - T20 (1st team)
21 January - T20 Semi finals
21 January - Super league (1st & u.15)
25 January - T20 (1st team)
28 January - T20 Finals @ Polokwane
28 January - Super league (1st & u.15)
4 February - Super league (1st & u.15)
11 February - Super league (1st & u.15)
18 February - Super league (1st & u.15)
25 February - Super league (1st & u.15)
4 March - Super league (1st & u.15)
11 March - Super league (1st & u.15)
1-5 July - Merensky Cricket Week
29 July - Limpopo league
19 August - Limpopo league
26 August - Limpopo league
2 September - Limpopo league
9 September - Limpopo league
16 September - Limpopo league
25 October - Year end function
25 October - T20
8 November - T20

Cricket News

Plasies defeat Nkowankowa

Published on
In the third Limpopo league cricket game of the season, the Plasie 1st eleven met a team from Nkowankowa on Saturday, 4 August. The Merensky boys decided to bat first, and were all out for 81 runs. Louis Botha and Ruan van der Schyff each contributed 16 runs. The team from Nkowankowa did not fare much better, as they were all out for 63 runs. Gerhardus Fourie took 4 wickets for only 22 runs. Kieran Albertus also did well, taking 3 wickets for only 15 runs. The Plasie team won the game with 18 runs.
Categories: Cricket, Sports

Merensky-krieketweek bly die gewildste

Published on
Een van die gewildste winterskoolvakansie-aktiwiteite in Tzaneen was weer hierdie jaar die Merensky-krieketweek. Vir die 22ste keer het die Plasies spiere gebult en ‘n baie suksesvolle week aangebied. 16 Junior- en seniorspanne van Heidelberg Volkskool, Waterkloof, Middelburg Hoërskool, HTS Middelburg, Randburg, Eldoraigne, Garsfontein, Brits en EG Jansen het by die Plasies aangesluit vir ‘n week van kameradie, goeie sportmangees en uitnemende krieket. Merensky het gebruik gemaak van hul eie veld, asook dié van Unicorn, Duiwelskloof, Ben Vorster en Laerskool Tzaneen om al die spanne te akkommodeer. Hoërskool Merensky se seniorspan het 3 van hul 5 wedstryde gewen. Gerhardus Fourie, spankaptein, het vir die Plasie seniors, teen Heidelberg Volkskool, ‘n allemintige…
Categories: Cricket, Sports

Superliga wink vir Plasie-krieket

Published on
FOTO Rhinus Jacobs Hoërskool Merensky se eerste krieketspan het ‘n besige week agter die rug. Op Saterdag, 10 Februarie, het hulle tuis teen Hoërskool Lichtenburg in die Superliga te staan gekom. Merensky het eerste gekolf en ‘n teiken van 176 lopies daargestel. Puik kolfvertonings is gelewer deur Rhinus Jacobs, met ‘n uitmuntende 103 lopies en Shaahil Shaikh (48). Blitsbouler, Gerhardus Fourie, neem 5 paaltjies, terwyl Kieran Albertus 3 paaltjies laat kantel. Hoërskool Merensky wen die wedstryd met 30 lopies, nadat Lichtenburg almal uitgeboul is vir 146 lopies. In ‘n wegwedstryd het Plasie-juniors, Ockert Schoeman (28) en Hendrik Schoeman (24), hulle kant met die kolf gebring, maar kon nie die knoop…
Categories: Cricket, Sports
1 2 3 11