Golf

MHS Golf

Organiser

Danie Olivier
Mr. Danie Olivier

Coach

Mr. Danie Olivier

2017 Dates

Will be published when it is available.


Golf News

Plasie golfers rule the fairway

Published on
On Friday, 21 April the golfers of Merensky High School played their second league match against HTS Tom Naudé. The players experienced four seasons on the course, ranging from cool weather to mist and warm sunshine. The Plasie B-league and C-league both won 4-0. In their first league match on 17 March against Louis Trichardt High School, the team tasted their first victory with a 3-1 win.
Categories: Golf, Sports

Plasie gholfers slaan goed af

Published on
Hoërskool Merensky het hierdie jaar twee gholfspanne ingeskryf vir die Skole Interhoër Gholftoernooi wat op Vrydag, 29 Julie deur Hoërskool Frans du Toit in Phalaborwa aangebied is. Ander skole wat deelgeneem het was Hoërskool Louis Trighardt, HTS Tom Naudé, Hoërskool Ben Vorster, Sandford Lake College, Pietersburg Hoërskool en Hoërskool Frans du Toit. Die Plasies het in die B- en C-ligas deelgeneem. In die B-liga het die viermanskap silwer medaljes verwerf en in die C-liga het Merensky ‘n derde plek behaal.
Categories: Golf, Sports

Plasie-gholfers speel by Sun City

Published on
FOTO'S Foto 1 Voor: Danie Olivier (afrigter), Johan Meintjies en Armand Fourie. Agter: John-Hendrik Muller, Setshaba Masehela en Luka Andoire-Chandler. Foto 2 Armand Fourie ontvang sy trofee. Hoërskool Merensky se eerste gholfspan het gedurende die skoolvakansie saam met mnr. Danie Olivier 'n 3 dag-toer onderneem na die bekende Sun City-oord in Noord-Wes. Die span het die toernooi begin deur by Pecanwood Golf & Country Club in Hartbeespoort af te slaan waar 18 gaatjies gespeel is. Die volgende twee dae het hulle die wêreldberoemde Gary Player-baan by Sun City beleef. Volgens die seuns het hierdie baan sy reputasie gestand gedoen en was dit 'n ongelooflike ervaring. Die Plasiespan het algeheel vierde…
Categories: Golf, Sports