Soccer

 

Eerstespan Sokker 2016

MHS Soccer

Organiser

Gavin Terblanche
Mr Gavin Terblanche

Coaches

Thembi
Maunatlala

2017 Dates

23 August - Year end function

Match dates will be published when available.


Soccer News

Plasies oorrompel Triegies

Published on
FOTO: DIE O.14 DOGTERSHOKKIESPAN Voor: Palesa Shiluvane. Middel: Nikita Pohl, Kyla van Zyl, Kita Coppen, Janke Basson, Victoria Mathebula en Annelene Rood. Agter: Me. Anri Burger (afrigter), Dezi Dreyer, Reabetswe Makgoba, Megan Jardine, Lunè Fritz, Zuleika Ferns, Sunè Hermann, Mariesa Schutte, Emma Dalrymple-Hay, me. Nadia Claasen (afrigter). Dit was ‘n wintersportfees toe Hoërskole Merensky en Louis Trichardt op Saterdag, 3 Junie kragte gemeet het in nog ‘n ligabyeenkoms in Louis Trichardt. Vanuit die staanspoor het Plasiespanne die botoon gevoer. Die junior sokkerspan het vroeg-vroeg al voorbrand gemaak met ‘n 2-1 oorwinning, waarna die seniorspan amok gemaak het met ‘n wentelling van 7-4. Seunshokkie het vir oulaas hierdie seisoen bewys dat…
Categories: Boys Hockey, Girls Hockey, Rugby-en, Soccer, Sports

Plasie spirit ruled the day

Published on
On the weekend of 27 May, Merensky High School once again proved the saying: “’n Plasie gaan lê nooit” true, when all the winter sports teams competed in league games against Ben Vorster High School. True Plasie spirit reigned supreme on and off the field. An abundance of blue blooded supporters cheered every soccer, hockey, netball and rugby team on, to give their all for Merensky. The excitement kicked off with soccer matches played on Friday afternoon. Merensky’s junior team won the day with a 2-0 score. The seniors had to be satisfied with a 2-3 final score after a killer game. On the hockey fields, both the boy and…
Categories: Boys Hockey, Girls Hockey, Netball, Rugby-en, Soccer, Sports

Plasies vat Fransies vas

Published on
Die rugby-, hokkie-, netbal- en sokkerspanne van Hoërskool Frans du Toit in Phalaborwa het op Saterdag, 20 Mei op Plasieland gaan kuier vir vriendskaplike- en ligawedstryde. Op die rugbyveld het Hoërskool Merensky skoonskip gemaak: die o.14A’s wen 54-5, o.15A wen 52-13, o.16A wen 19-7, die tweedespan wen 41-12 en die eerstespan wen 54-14. In die eerstespan is drieë gedruk deur Richard Coleman (1), Delux Jooste (1), Ryno van Burick (2), Jehan Goosen (1), Kevin van den Bergh (1), Dylan Herrendoerfer (1) en Masedi Manamela (1). Doelskoppe is deur die pale gesit deur Wynand Scholtz (2) en Delux Jooste (5). Op die hokkieveld het die o.14- en eerstespan seuns hul staal…
Categories: Boys Hockey, Girls Hockey, Netball, Rugby-en, Soccer, Sports