Tennis

 

Tennis

MHS Tennis

Organiser

Alexandra Dreyer
Ms Alexandra Dreyer

Coach

Ms Alexandra Dreyer

2018 Dates

6-8 September - Bethlehem High Schools Tournament
26 September - vs Ben Vorster (friendly)
16 October - Year-end function

Tennis News

Tennis teams compete at Plasieland

Published on
On Saturday, 17 November, Merensky High School hosted a doubles tennis tournament. Several players, young and old, enrolled with teammates to measure forces. The winners of the men's doubles were James Excell and Gerrit Boersma. Franco Pretorius and Marais Botha came in second. Congratulations to Jessica Lind and Nina Grové who took first place in the women's doubles. Ronel and Hannerie du Toit ended second. There were also single matches played, with JP Botha taking gold, and Waldo Pretorius silver.
Categories: Sports, Tennis-en

Plasie-tennis in Bethlehem

Published on
FOTO Voor: Marais Botha, Ruben Potgieter, Franco Pretorius, Ross Hunter en Rudolph Schutte. Agter: Nina Grové, Aimeé Schoeman, Luané Maré, Suzaan Schutte en Jessica Lind. ‘n Seuns- en dogtertennisspan van Hoërskool Merensky het vanaf 6 September aan die Inter Africa Bethlehem uitdaagtoernooi te Bethlehem deelgeneem. Meer as 30 spanne van regoor die land was by die toernooi en het Merensky in die B-afdeling (wat 19 van die skole ingesluit het) teen hoërskole Helpmekaar, Voortrekker, Witteberg, Fichardtpark, Middelburg, Linden, Landboudal, St Michaels, Frankfort, Randburg en Afrikaans Hoër te staan gekom. Op Donderdag en Vrydagoggend is poelwedstryde gespeel, waarna uitkloprondes Vrydagmiddag en Saterdagoggend gevolg het. Alhoewel die meisies nie hul tennisskoene aangehad…
Categories: Sports, Tennis-en

Marais nou no 1 in Limpopo

Published on
Marais Botha, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Merensky, het op 9 en 10 Augustus aan die Limpopo junior tennistoernooi in Polokwane deelgeneem. Dié opkomende ster (en nommer 1 seunstennispeler op Plasieland) het die o.14-seunsafdeling met gemak gewen. Marais sal aan die begin van Desember aan die finale proewe deelneem om in die provinsiale span, wat Limpopo by die junior SA’s gaan verteenwoordig, opgeneem te word. Merensky hou hierdie belowende sportman met verwagting dop.
Categories: Sports, Tennis-en
1 2 3 8