Graad 8-leiers aangewys

Voor: Johan van den Heever (graad 8A), Basani Shikwambana (graad 8B), Michelle Robertson (graad 8C), Amelia Booth (graad 8D), Tarien van Staden (graad 8E), Zayana Moosa (graad 8F) en Dezi de Jager (graad 8G). Agter: Senator Mahubela (graad 8B), Franco Pretorius (graad 8C), Talha Bham (graad 8D), André van der Walt (graad 8E), Tiaan Joubert (graad 8F) en Carl Dohse (graad 8G). Afwesig: Chantelle Meyer (graad 8A).

FOTO:
DIE GRAAD 8-VLR
Voor
: Johan van den Heever (graad 8A), Basani Shikwambana (graad 8B), Michelle Robertson (graad 8C), Amelia Booth (graad 8D), Tarien van Staden (graad 8E), Zayana Moosa (graad 8F) en Dezi de Jager (graad 8G).
Agter: Senator Mahubela (graad 8B), Franco Pretorius (graad 8C), Talha Bham (graad 8D), André van der Walt (graad 8E), Tiaan Joubert (graad 8F) en Carl Dohse (graad 8G).
Afwesig: Chantelle Meyer (graad 8A).


Hoërskool Merensky se nuwe Graad 8 Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) is aangewys. Twee leerders uit elke klas is demokraties verkies om die graad 8-groep te verteenwoordig en deel te wees van die skool se dinamiese leierkorps.

Die graad 8-VLR word elke jaar eers in die tweede kwartaal gekies, sodat leerders ‘n kans gegun word om hulself te bewys en mekaar te leer ken. Die nuwe VLR het reeds hul eerste opleiding ontvang en word bestuur deur mnr. Jacques Vosloo.