Graad 8 VLR’e loop voor

Hoërskool Merensky verwelkom die nuwe graad 8 Verteenwoordigende Leerlingraad vir 2017 by die Plasie-leierskorps.

Die volgende leerlinge is verkies:
Graad 8A – Jomari de Beer en Jahdin Fleischmann.
Graad 8B – Emma Dalrymple-Hay en Donovan Rodrigues.
Graad 8C – Janke Basson en Retief Fourie.
Graad 8D – Ronel Maponya en Rendi Modika.
Graad 8E – Annalene Rood en Franco de Klerk.
Graad 8F – Rikitai Memba en Tiyani Hlaisi
Graad 8G – Michaela Elbrecht en Shaun de Beer.

[supsystic-gallery id=19 position=center]