Interact Klub kry nuwe president

Nuwe Merensky Interact Klub president.

Chris Bill (graad 11) is aangewys as die nuwe president van die Hoërskool Merensky Interact Klub. Hierdie klub streef daarna om ‘n verskil te maak in die skool en omgewing, deur om te sien na die welsyn van mense en te help waar hulle kan.

Die Merensky Interact Klub werk nou saam met die Tzaneen Rotary Klub in die plaaslike gemeenskap.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *