MDDK

‘n Unieke kunsskool-binne-die-skool

Hoërskool Merensky se unieke MDDK (Musiek-, Dans-, Drama- en Kunsskool) funksioneer onder die beheerliggaam.

Hoogs gekwalifiseerde buite-afrigters bied geleentheid aan leerders om hul volle potensiaal te ontwikkel en hul talente te ontgin met 26 klasse per jaar.

Afhangende van die leerder se rooster, word sommige klasse tydens skoolure aangebied en ander na skool.

TUTORS

Buite-kurrikulêre eksamens wat afgelê kan word:

UNISA
ALMSA
ROYAL SCHOOL OF MUSIC
TRINITY COLLEGE
RAD
IADT
ROCKSCHOOLS KLAVIER


MDDK Nuus

MDDA bids Hello and Goodbye

Gepubliseer op
PHOTO: THE MDDA TUTORS Front: Celia Duvenhage, Genevieve Booyse, Bobbi Gerber, Anica Scholtz and Thessa Bekker. Back: Mareli van der Walt, Anriette van Rooyen, Mari Weber, Mr Magnus Steyn (principal) and Bonita Lourens. Absent: Ingrid Linde and Lize-Mari Jooste. On 13 November, Merensky High Schools’ MDDA tutors held their annual meeting and lunch. 2017 was an exceptionally successful year in more than one way. A record number of Plasies registered for MDDA classes and students performed well during examinations, competitions and the Tzaneen Eisteddfod. The Dance, Drama and Art teachers are also eagerly awaiting the move to the new MDDA headquarters early in 2018. This will unify all departments under…
Kategorieë: Kultuur, MDDK

Janco sprei musikale vlerke

Gepubliseer op
Die Plasie met die flinke vingers, Janco Blignaut, het op 24 Oktober aan die prestige Atterbury Klavierkompetisie in Pretoria deelgeneem. Om hiervoor te kwalifiseer moes hy ‘n video-opname aan die beoordelaarspaneel voorlê. Daarna is Janco genooi om saam met 19 ander belowende pianiste in sy ouderdomsgroep aan te meld, waarna die musikale stryd begin het. Janco het nie na die volgende ronde deurgedring nie, maar het die ervaring baie leersaam gevind. ”Dit was lekker om skouers te skuur met ander musikante en te sien dat almal se senuwees knaag.” ‘n Video-opname van Janco se optrede is te sien op Hoërskool Merensky se Facebook-blad (HSMerensky). Janco hoop om in 2018 sy…
Kategorieë: Kultuur, MDDK

Glitz and Glamour at MDDA gala evening

Gepubliseer op
PHOTO: MUSIC - Janco Blignaut, Suandrie Corbett, Ms Ingrid Linde and Theodora Livingstone. The final Thrilling Tuesday of 2017 was hosted by Merensky High School’s MDDA on 17 October. A variety of excellent items were showcased, where after the annual prize giving ceremony took place. In the Modern Dance section, Amelia Middleton, Jenna Devenish and Hayley Stephenson received certificates for completing a full 12 year stint with tutor, Ms Celia Duvenhage. Hayley was also awarded 1st place, Tenia Albertyn took 2nd place and Jenna was placed 3rd. Renate Botha was awarded the title: Best Progress During 2017. On the Drama scene the award for best progress went to Ulrich Greeff,…
Kategorieë: Kultuur, MDDK