MDDK

‘n Unieke kunsskool-binne-die-skool

Hoërskool Merensky se unieke MDDK (Musiek-, Dans-, Drama- en Kunsskool) funksioneer onder die beheerliggaam.

Hoogs gekwalifiseerde buite-afrigters bied geleentheid aan leerders om hul volle potensiaal te ontwikkel en hul talente te ontgin met 26 klasse per jaar.

Afhangende van die leerder se rooster, word sommige klasse tydens skoolure aangebied en ander na skool.

TUTORS

Buite-kurrikulêre eksamens wat afgelê kan word:

UNISA
ALMSA
ROYAL SCHOOL OF MUSIC
TRINITY COLLEGE
RAD
IADT
ROCKSCHOOLS KLAVIER


MDDK Nuus

UNISA erken Merensky Muso’s

Gepubliseer op
Mev. Ingrid Linde, musiektutor by Hoërskool Merensky se MDDK, is onlangs deur UNISA vereer. Die instansie ken merietesertifikate toe aan afrigters wie minstens 10 kandidate in ‘n musiekeksamen inskryf, wie dan elk ‘n onderskeiding behaal. Haar top tien kandidate se gemiddeld in 2015 was 83%. Janco Blignaut, ‘n graad 9-leerling, word ook in die Musicus tydskrif vereer, aangesien sy naam op die UNISA musiekdepartement se ererol geplaas is. Hy het besonder goed presteer in sy 2015 graad 5 praktiese eksamen, met ‘n punt van 90%. Merensky MDDK is besonder trots op hul verbintenis met hierdie uitsonderlike musikant en afrigter.
Kategorieë: Kultuur, MDDK

Plasie audience held captive

Gepubliseer op
On Tuesday 12 April the Merensky hall was packed with spectators to enjoy the first Thrilling Tuesday of 2016. As tradition dictates, pupils from the MDDA showcase their talents on a bi-annual basis in conjunction with the grade 11 Hospitality students. A scrumptious three course meal was served whilst the audience welcomed several promising newcomers to the Plasie stage. Eyre Koekemoer and Suandrie Corbett thrilled with dance items, while Heinrich Schulze proved his talent on the saxophone. No less than three Grade 8 drama groups also experienced their first opportunity to perform. Old favourites like Rudolph Beetge, Janco Theron and Danzi Ivy showed that they will once again be creative…
Kategorieë: Kultuur, MDDK