KULTUUR

KULTUUR KOÖRDINEERDER

Mari Weber
Me. Mari Weber

Plasies talk up a storm

Gepubliseer op
PHOTO: GRAAD 9.2 AFRIKAANS Ruben Potgieter, Mariesa Schutte, Reynhard Pretorius en Marjoné Beukes. Nine orator teams from Merensky High School participated in the Veritas Team Orators Competition at Pietersburg Hoërskool on 5 and 6 March 2018. It was the second time that the Plasies entered this exciting competition, giving it their all against teams from…
Kategorie(e): ATKV-Redenaars, Kultuur

Nothing dampens Plasie culture

Gepubliseer op
PHOTO: Jaco van Staden on the guitar. When it rains on your parade, move to another venue! This was true of the ever popular Wowee Wednesdays, hosted twice a term by the culture prefects at Merensky High School. Since the completion of the Bee Hive, this talent showcase found the perfect spot during breaks. However,…
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

Werkswinkel vir Plasie-redenaars

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Keynan Fox, Stephanie Potgieter en Palesa Shiluvane. Middel: Dezi de Jager, Chantelle Meyer, Johan van den Heever en Mariesa Schutte. Agter: Ruben Potgieter, Sue-Ann du Preez, Sydney Whitcomb, Jacqueline Cronjé, Marcel Arlow en Andrea van Jaarsveld. Selfs die mees gesoute redenaar kry ‘n padda in die keel wanneer hy gekonfronteer word met onvoorbereide…
Kategorie(e): Akademie, ATKV-Redenaars, Kultuur

PA pretty in pink

Gepubliseer op
PHOTO Danzi Ivy, Nakishka Janse van Vuuren and Rifqah Moosa. Merensky High School’s grade 11 Presidents Award members initiated a cancer awareness project on Friday, February 9, at the school. Many Plasies bought pink ribbons to support this project. Proceeds will go to the Tzaneen Care Group for the outstanding work being done for local…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Sosiaal, Sport

Tyd staan nie stil nie

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky was nog nooit bang om ‘n goeie tradisie, wat tot voordeel van die leerders en onderwysers is, te implementeer nie. Só is die Tydkapsule-tradisie in 2016 gebore. Plasie graad 8’s kry aan die einde van hul skiewiejaar geleentheid om hul wedervaringe op Merensky op papier neer te pen, waarna die skrywes in ‘n…
Kategorie(e): Kultuur, Sosiaal

Frikkie kry sy vrou

Gepubliseer op
Jaar na jaar kan mens net jou hande saamslaan in verwondering wanneer jy die skiewiekonsert by Hoërskool Merensky bywoon. Vanjaar se produksie, getiteld Frikkie soek ‘n vrou, was geskoei op die gewilde realiteitsreeks Boer soek ‘n vrou. Die 243 graad 8-leerders het binne 4 dae ‘n volledige konsert ingeoefen en op die planke gebring. Die…
Kategorie(e): Kultuur, Sosiaal

Nuwe kitaar “Snaar” by Merensky

Gepubliseer op
FOTO: Derius Erasmus Hoërskool Merensky se Musiek-, Dans-, Drama- en Kunsskool (die MDDK) is opgewonde om mnr. Derius Erasmus as nuwe kitaartutor te verwelkom. Erasmus is ‘n oudPlasie wat op 17-jarige ouderdom sy kitaartande by Merensky se musiekskool, wat later jare herdoop is tot die MDDK, gesny het. Behalwe vir sy argitektuuragtergrond is Erasmus ook…
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

Miles of muddy smiles

Gepubliseer op
It was that time of the year again. The event not to be missed: MooPoo at Plasieland. Numerous, excited new staff members and learners alike, accepted the challenge to become a true blue blooded Plasie, by diving into the muddy waters on Wednesday, 24 January. The enthusiastic crowd cheered and encouraged every participant, resulting in…
Kategorie(e): Kultuur, Sosiaal

ATKV vereer Plasies

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Mapula Matjokotja, Mia Nkuna en Rain Terblanche. Middel: Karen Basson, Joné du Toit, Rhodé Faber, Suandrie Corbett, Mienke Lombard, Manica van Schalkwyk en Andrea van Jaarsveld. Agter: John-Robert Honiball, Michaela Elbrecht, Rynard Mitchell, Rinus Jacobs, Crystal Kirstein en Anke Venter. Inlasfoto’s: Mariesa Schutte, Lizané Van Schalkwyk en Retief Fourie. Soos gebruiklik het Hoërskool…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur

Plasie dancers off to nationals

Gepubliseer op
PHOTO: Nicole Muller, Marla Barnard, Crystal Kirstein and Jeandre Joubert. On Friday, 19 January, 4 Classic, Latin and NRG dancers from Merensky High School’s MDDA auditioned in Polokwane for the Beyond 2000 national arts competition. Nicole Muller, Marla Barnard, Crystal Kirstein and Jeandre Joubert convinced the judges of their talent and were therefor chosen to…
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

Welkom in ons wêreld

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Trudie Botha, Elizma Roux en Zanel de Lange. Agter: Marc Viljoen, Mark Louwies, Willem Hermann en Alichia Coetzee. Hoërskool Merensky is opgewonde oor die sewetal spogonderwysers wat hulle in 2018 by dié wenspan aansluit. Die nuwe adjunkhoof, mnr. Mark Louwies, is geen onbekende in die Laeveld nie. Hy was voorheen die skoolhoof by…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Sport

Merensky leerkragte sê totsiens

Gepubliseer op
FOTO: Elza van Wyk, Danie Olivier, Betsie Claasen, Willa Marais, Yvette Streicher en Chanté Pirie. Hoërskool Merensky sê hierdie jaar met ‘n swaar hart totsiens aan 6 wonderlike onderwysers. Me. Yvette Streicher (1 jaar diens), me. Chanté Pirie (2 jaar diens), mnr. Danie Olivier (4.5 jaar diens), me. Willa Marais (8 jaar diens), me. Betsie…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Merensky brei bestuur uit

Gepubliseer op
FOTO: MNR. MARK LOUWIES EN GESIN Voor: Mieke en Ruben. Agter: Michelle, Adriaan en Mark. Hoërskool Merensky is bekend daarvoor dat hul pro-aktief optree, daarom is besluit om met ingang van 2018 graadhoofde aan te stel wat net fokus op elke graad se besondere behoeftes. Hierdie span word gelei deur mnr. Seph Oosthuizen, departementshoof en…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport

Plasieskrywers pronk in Poort

Gepubliseer op
‘n Hele handvol Plasieskrywers se pennevrug is opgeneem in 2017 Poort. Hierdie publikasie word jaarliks uitgegee deur die Letterkundekommissie van Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hoërskoolleerlinge regoor Suid-Afrika het die geleentheid om poësie en prosa in te skryf. Daarna word dit gekeur deur ‘n paneel kundiges: prof. Thys Human (Noordwes-Universiteit), dr. Daniel Hugo (Protea…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur

Letaba Tuinbouklub kuier op Merensky

Gepubliseer op
FOTO: Cora Lubbe (Letaba Tuinbouklub voorsitter), Nicky Barbeiro (kurator van die Merensky Museum), Amanda du Plessis (Aan’t Oewer Tuinbouklub voorsitter), Gwenneth van Schalkwyk (gasvrou), Willene Cilliers (Merensky hoofmeisie, klas van 1978) en Emmerine Marais (Merensky, klas van 1977). Met ‘n tema soos Toeka, was dit heel gepas dat die Letaba Tuinbouklub hul jaarafsluitingsfunksie op 17…
Kategorie(e): Kultuur, Sosiaal