KULTUUR

KULTUUR KOÖRDINEERDER

Mari Weber
Me. Mari Weber

MDDK dans internasionaal

Gepubliseer op
FOTO Crystal Kirstein, Luzaan Spies, Nicole Muller, Marna Barnard en Handy Masila. Afwesig: Jeandré Joubert. Na hul optrede by die Tzaneen Skou, het Hoërskool Merensky se Latin, NRG en Classics-dansers glad nie laat slaplê nie. Die dansstudio’s op Plasieland het weerklink soos hulle geoefen het vir die Solo Danca Polokwane kompetisie op 26 Augustus. Nog…
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

The Hive came alive

Gepubliseer op
PHOTO Appreciative grade 8’s. On Wednesday, 23 August The Hive came alive with the first Wowee Wednesday presented by the new Merensky High School EC members. Originally the idea was to host this mini-show once a term, but due to popular demand it will now become a monthly initiative, promoting culture amongst the learners during…
Kategorie(e): Kultuur

Wat van die Steinway?

Gepubliseer op
FOTO DIE AKTEURS Voor: Carel Mouton en Mari Weber. Agter: Alida du Preez en Anriëtte van Rooyen. Die gemeenskap kan hulle regmaak om bederf te word tydens ‘n Steinway-aand by Hoërskool Merensky. Die hoofdoel van hierdie aand is om die geskiedkundige Steinway-klavier in die skoolsaal, wat onlangs gerestoureer is, te herdenk. Mari Weber, Anriëtte van…
Kategorie(e): Kultuur

Merensky sit die SUPER in superskool

Gepubliseer op
FOTO OP DIE TV-STEL: Juf. Claudia Olivier, Bianca Elbrecht, Casper Jordaan en Juan-Jacques Moller. Die Laeveld kan op 4 September regop sit en aandag gee wanneer VIA TV (kanaal 147) se nuwe vasvraprogram vir Hoërskole begin. Alle hoërskole in die land is genooi om deur middel van ‘n kort video in te skryf vir hierdie…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Plasies studied John

Gepubliseer op
The yearly Bible Quiz at Merensky High School was eagerly awaited by all and sundry. The book of John served as study material for the quiz held on Thursday, 24 August, during Bible Period. In a surprising twist, the teachers challenged the learners to establish the best performer in the set paper of thirty questions.…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur

Plasie-duo verdedig Verenigde Arabiese Emirate

Gepubliseer op
FOTO: Zenasia Nukeri (MHS), Ndzalama Maake (Vuthlari), Tamia Mashele (Vuthlari) en Angela Trzeciak (MHS). Op die Plasie-kalender is die provinsiale ronde van die South African Model United Nations debat ‘n hoogtepunt vir gladdebekke om in Engels hul saak te stel. Vanjaar het Zenasia Nukeri (graad 10) en Angela Trzeciak (graad 11) kragte gesnoer met Ndzalama…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur

Beoordelaar sonder sokkies

Gepubliseer op
Mnr. Chris van Staden, beoordelaar van die musiekafdeling van die pasafgelope Tzaneen Eisteddfod, was behoorlik uit sy skoene geskud deur die aanbieding van die 2017 sêrgroep van Hoërskool Merensky.  In sy eie woorde: “Ek het nie skoene aan nie, because you blew my socks off”. Die groep het met uitmuntende sang ‘n diamanttoekenning (95%) vir…
Kategorie(e): Eisteddfod, Kultuur

Nuwe kuierplek kry ‘n naam

Gepubliseer op
FOTO: Die Byekorf. “Sien jou pouse by die… um...”, of “Kom Luister na Radio Merensky daar by die nuwe... um”?  Vir Hoërskool Merensky was “um” eenvoudig nie goed genoeg nie en het die tyd aangebreek om die besondere, nuutgeboude “um” te doop.  Daarom dat elke bloubloed Plasie onlangs die geleentheid gehad het om sy voorstel…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport

Suandrie is ‘n yster

Gepubliseer op
Praat mens van ‘n yster-meisie? Iemand wie aan hierdie beskrywing voldoen is beslis Hoërskool Merensky se veelsydige graad 9-leerling, Suandrie Corbett. Hierdie leerling het die afgelope 14 dae haar talent op vele terreine bewys. Eers het Suandrie op 5 Augustus haar Pre-Exam: Intermediate Foundation Phase in Polokwane, ter voorbereiding van haar komende balleteksamen, afgelê. Daarna…
Kategorie(e): ATKV-Redenaars, Kultuur, Netbal, Sport

Plasies toon spelvernuf

Gepubliseer op
FOTO: Janco Blignaut, Anize Basson, Mienke Lombard en Manica van Schalkwyk. Op Dinsdag 1 Augustus het 4 leerlinge van Hoërskool Merensky aan die jaarlikse ATKV Spelathon kompetisie deelgeneem. Dit was die derde jaar, sedert hierdie kompetisie geloods is, dat Plasie-spellers hul vernuf teen graad 9 en 10 deelnemers van ander skole in Limpopo kon meet.…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur

Plasies pronk by Pop-Ups

Gepubliseer op
FOTO: Casper Jordaan, Lize Crafford en aanbieder, Bianca Elbrecht. Hoërskool Merensky se jaarlikse talentaand het op Donderdag, 3 Augustus, weer asems weggeslaan. 19 Items het in 6 kategorieë meegeding om te bepaal wie 2017 se top kultuurtiere is. Die twee graad 11 aanbieders, Monique Zhanda en Bianca Elbrecht, het geskitter met kwinkslae en die program…
Kategorie(e): Kultuur

Plasie-kunstenaars betower

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se MDDK (musiek-, dans-, drama- en kunsskool) het die tweede kwartaal op luisterryke wyse afgesluit met ‘n Thrilling Wednesday in die skoolsaal. Twee maal per jaar kry Plasie-kunstenaars die geleentheid om voor ‘n gehoor op te tree en só hul voortgesette vordering ten toon te stel. Woensdag, 28 Junie het aan alle verwagtinge…
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

Plasies gekies vir TV-vasvra

Gepubliseer op
FOTO DIE SUPERSPAN Casper Jordaan, me. Claudia Olivier, Juan-Jacques Moller en Bianca Elbrecht. Die bekende vermaakkunstenaar, Snotkop het kragte saam met VIA-kanaal (DSTV, kanaal 147) gesnoer om ‘n televisie-vasvraprogram genaamd Die Superskool aan te bied. Ten einde hiervoor te kwalifiseer, is hoërskole regoor die land genooi om deur middel van ‘n kort bekendstellingsvideo in te…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Plasie-skrywer bly besig

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky spog weer met Mari Weber, kultuurbestuurder en hoof van die Musiek-, Dans-, Drama- en Kunsskool, wie al vanaf 2006 deel is van die Plasie-kultuurspan. Behalwe die skryf van verhoogtekste, toesprake en berigte, waag Weber ook haar hand van tyd tot tyd aan meer spesifieke skryfkuns. In 2011 redigeer sy ‘n publikasie van Marissa…
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

Plasieland lewer kordate praters

Gepubliseer op
Op Saterdag, 10 Junie, het Hoërskool Merensky se kordate junior debatspan stem dikgemaak tydens die semi-finale ronde van die ATKV-debatskompetisie vir hoërskole. Hierdie kompetisie is aangebied by Hoërskool Generaal Hertzog in Witbank. Suandrie Corbett, Jamie Robertson en Dirk Crafford het in ‘n warm debatsgesprek te staan gekom teen ‘n span van Hoërskool Nelspruit. Argumente vir…
Kategorie(e): ATKV-Redenaars, Kultuur